Paros Estate Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-weg 48, Shaka's Rock, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Paros Estate Apartment bied selfsorgverblyf in Shaka's Rock aan die Dolfynkus. Die kompleks is ideaal geleë, 300 m vanaf Shaka's Rock-getypoel en sowat 23 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Die volledig toegeruste kombuis sluit alle toebehore in om maaltye voor te berei, sowel as 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea is ruim en lei na 'n groot stoep waar gaste kan sit en ontspan. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Die kompleks is ook naby restaurante, winkels, die swemstrand met lewensredders en ander geriewe om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ipahla-weg 48, Shaka's Rock, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Paros Estate Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-weg 48, Shaka's Rock, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang