Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paros U1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ipahla-weg 8, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 868 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paros U1 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Dit is stapafstand vanaf Chaka's Rock-getypoel en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Neem asb. kennis dat die vierde slaapkamer slegs vir kinders is. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na die etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die toegeboude stoep met 'n see-uitsig en sitplek. Daar is braaigeriewe, 'n enkeltoesluitmotorhuis en beperkte parkeerplek vir gaste. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 141

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ipahla-weg 8, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 868
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 868
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ipahla-weg 8, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0105e7b9124f26eb14b2ee20bb6942d203f1bf8c0e224649da3318e0c21b1ba2c53dbd310ff40b9fb1fd6fffe6899e493bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 868 per nag (plek vir 4) 8 Ipahla Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.512169313699 31.229502505407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang