Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parow North Self Catering Units

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav Preller-straat 29, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Parow North Self Catering Units bied selfsorg-akkommodasie in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf word in 'n selfsorg-eenheid met 2 en suite-slaapkamers gebied.

Die eerste slaapkamer het koninggrootte-beddens wat in enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamers het 'n stort en 'n toilet. Elke slaapkamer het DStv, a paneelverwarmer, waaier en gratis WiFi. Albei eenhede het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, strykyster, gasstoof en oond, mikrogolfoond, broodrooster en gasketel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Parow North Self Catering Units is net 10 km vanaf die lughawe, en 15 km van die stadskern, die V&A Waterfront en Kaapstad Stadion geleë. Grand West Kasino en Canal Walk-winkelsemtrum is net 8 km se ry weg, terwyl daar verskeie wynroetes in 'n 10 km-radius en pragtige strande in 'n 20 km-radius vanaf die verblyf is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ignatius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Gustav Preller-straat 29, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Parow North Self Catering Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav Preller-straat 29, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYjcwMmVkLWJmNWItNGY0Ni05Y2YwLTQwMTdlNjQ2ZWU4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 29 Gustav Preller Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.888584024645 18.586404500529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang