Parsie 1
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygiestraat 1, Village on Sea, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Parsie 1 is 'n lieflike selfsorghuis in die veilige kus-ekolandgoed in die dorp Mosselbaai. Die landgoed is in 'n natuurlike omgewing geleë met ongerepte inheemse fynbos, 'n groot verskeidenheid wild, voëls en reptiele. Dit is net 'n kort entjie se ry vanaf 2 winkelsentrums, die strande van Mosselbaai en Pinnacle Point Estate.
Parsie 1 kan tot 8 gaste akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 'n 3/4-bed met uittrekbare enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n ekstra gastetoilet met 'n wasbak. Die koningingrootte-slaapkamer op die onderste verdieping het en suite-stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n ronde etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en Showmax. Buite is daar 'n beskutte patio met buite-eetmeubels en ingeboude braai. Die patio lei na 'n swembadarea.
Hierdie is 'n wonderlike huis vir 'n gesin wat 'n lekker vakansie wegbreek wil hê, het ook 'n buitelug-gimnasium vir die kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vygiestraat 1, Village on Sea, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Parsie 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygiestraat 1, Village on Sea, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang