Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parsons Hilltop Safari Camp

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Rustig in 'n luukse tent met lekker kos, in die bos. Parsons Hilltop was presies wat ons gesoek het - 'n Kruger-tipe ervaring in die bos, met goeie game drives, vriendelike veldbewaarders, heerlike kos en stilte. Die naggeluide was betowerend. 'n Fantastiese plek om weg te breek uit die stad, en net weer die stilte en wonderwerk van die natuur te beleef - en dit alles in 'n pragtige, netjies en skoon lodge. Ideale ligging! Ons sal beslis teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Perfect. Combination of privacy, luxury and authenticity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Ongelooflike ervaring, pragtige plek, goeie diens. Dit was 'n ongelooflike ervaring, ons sal enige tyd weer gaan. Die gasheer, Kobus, het baie meer as uit sy pad gegaan. Uitstekende kos. Kan hulle hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Parsons Hilltop Safari Camp
Baie dankie vir die fantasiese review. It makes us blush! Thank you very much. We are so happy with your encouraging and kind words. We love to welcome you back and hope that other people get inspired to book with us as well.

Johann & Liesl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Uitstekende verblyf, mooiste ligging, vriendelik en hartlike mense. Pitkos vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Wow, sielsverrykend, salig, leersaam, heerlik verby. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die personeel is vriendelik, gasvry en altyd reg om te help. Die verblyf was 5-ster-gehalte. Die kos is to die for. Thapsi toor met gewone bestanddele om die mooiste en lekkerste disse voor te sit. Sy is chef duisend. Kobus en sy span het 'n wenresep beet. Die rustigheid van die natuur, sy kennis van die veld en almal se ingesteldheid maak dit 'n boservaring om nog lank te onthou. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Parsons Hilltop Safari Camp
Thank you so much Hester for the superb feedback. We are very happy you enjoyed it all so much and we love to welcome you back some time in the future. Warm regards, Parsons Hilltop

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maria
Parsons Hilltop Safari Camp
Dear Gert, Thank you so much for this wonderful feedback. We hope to welcome you back sometime soon at Parsons Hilltop! Warm regards, Parsons Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R5 504
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 504
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parsons Natuurreservaat, Plot 36 155 KT, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cce8970a256664268ca4e3f8162047477567d8667af5fbf4608f07321cd8c9c18c4a5e5f27b70992c5168ce063095681a32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 504 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Parsons Nature Reserve Plot 36 155 KT 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-16:00 11:00 -24.147912 30.915754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang