Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parsons Hilltop Safari Camp

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Parsons Hilltop Safari Camp
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louis D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Rustig in 'n luukse tent met lekker kos, in die bos.

Parsons Hilltop was presies wat ons gesoek het - 'n Kruger-tipe ervaring in die bos, met goeie game drives, vriendelike veldbewaarders, heerlike kos en stilte. Die naggeluide was betowerend. 'n Fantastiese plek om weg te breek uit die stad, en net weer die stilte en wonderwerk van die natuur te beleef - en dit alles in 'n pragtige, netjies en skoon lodge. Ideale ligging! Ons sal beslis teruggaan!

Elmien A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien A

Perfect.

Combination of privacy, luxury and authenticity.

Dina K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina K

Ongelooflike ervaring, pragtige plek, goeie diens.

Dit was 'n ongelooflike ervaring, ons sal enige tyd weer gaan. Die gasheer, Kobus, het baie meer as uit sy pad gegaan. Uitstekende kos. Kan hulle hoogs aanbeveel.

Parsons Hilltop Safari Camp se terugvoer

Baie dankie vir die fantasiese review.
It makes us blush!
Thank you very much. We are so happy with your encouraging and kind words. We love to welcome you back and hope that other people get inspired to book with us as well.

Parsons Hilltop Safari Camp
Johann & Liesl L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann & Liesl L

Uitstekende verblyf, mooiste ligging, vriendelik en hartlike mense.

Pitkos vir die siel!

Hester D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Wow, sielsverrykend, salig, leersaam, heerlik verby.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die personeel is vriendelik, gasvry en altyd reg om te help. Die verblyf was 5-ster-gehalte. Die kos is to die for. Thapsi toor met gewone bestanddele om die mooiste en lekkerste disse voor te sit. Sy is chef duisend. Kobus en sy span het 'n wenresep beet. Die rustigheid van die natuur, sy kennis van die veld en almal se ingesteldheid maak dit 'n boservaring om nog lank te onthou. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Parsons Hilltop Safari Camp se terugvoer

Thank you so much Hester for the superb feedback. We are very happy you enjoyed it all so much and we love to welcome you back some time in the future.
Warm regards,
Parsons Hilltop

Parsons Hilltop Safari Camp
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R5 504
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 504
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parsons Natuurreservaat, Plot 36 155 KT, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cce8970a256664268ca4e3f8162047477567d8667af5fbf4608f07321cd8c9c18c4a5e5f27b70992c5168ce063095681a32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 504 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Parsons Nature Reserve Plot 36 155 KT 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-16:00 11:00 -24.147912 30.915754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang