Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Partridge Place

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dwaine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

The host is very friendly and accommodating, clean, value for money, loved it. Our stay was wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was baie lekker en die kamer was ruim en het alles beskikbaar vir selfversorging. Alles was perfek - skoon en netjies en beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

. Ek sal weer bespreek . N Bekostigbare oornag plekkie naby ORT. Netjies, gerieflik en skoon. Ek sal vir seker weer hier bespreek indien ek vir 'n aand of 2 naby ORT moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderlike ervaring. Ons was vriendelik ontvang. Die plekkie is baie oulik ingerig, skoon en netjies, en baie baie lekker beddens. Ons het so lekker geslaap. Sal dit vir seker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Definitely value for money. Secure, neat and has everything you need. The owner is friendly, helpful and makes you feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies. Alles wat nodig is. Het net 'n bedlampie gemis. Baie aangename plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnu V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie mooi skoon. Lekker gebly, die plekkie is baie mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Baie lekker. Gesellig maar net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklike oornag en kuierplekkie. Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik en het seker gemaak ons is gemaklik. Die plekkie is baie netjies en skoon met 'n gemaklike bed, ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. WiFi beslis 'n pluspunt. Sal die plekkie beslis aanbeveel en beplan om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacquita P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was uitstekend. Die veiligheid was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Partridge-laan 48, Kempton Park Uitbreiding 4, Kempton Park, 1620, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e4ea62ce1132632e21ea9b355de40fd99e053b390b25ad72942556595e00d1a3705a1de08ef9fbd5066e3a46e26a362565d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 48 Partridge Avenue Kempton Park Ext 4 1620 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -26.089634570567 28.23261985002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang