Partridge Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Partridge-laan 48, Kempton Park Uitbreiding 4, Kempton Park, 1620, Gauteng
- Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Partridge Place bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kempton Park. Die sentrale ligging maak hierdie verblyf ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die kamers het gemaklike beddens, privaat badkamers, gehaltelinne en badhanddoeke. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas toegerus is. Elke eenheid het ook 'n sitarea, lessenaar, stoel, TV en gratis WiFi.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby winkels, restaurante en die vernaamste snelweë.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monique Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Partridge-laan 48, Kempton Park Uitbreiding 4, Kempton Park, 1620, Gauteng
- Gaste dink Partridge Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Partridge-laan 48, Kempton Park Uitbreiding 4, Kempton Park, 1620, Gauteng