Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Partridge Place

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bruce W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great. Lovely fantastic. Beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Peaceful - nothing lacking. Comfortable bed. We were left to our own devices, which is what we like. All our needs were met. Super stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rònel
Partridge Place
Thank you for your kind words. It was a pleasure hosting you and hope to see you back at Partridge Place in the future.

Desiree B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Pragtige uitsig, netjiese en volledig toegeruste blyplek en baie gawe en hulpvaardige gasvrou. Sal definitief weer wil gaan kuier. Sakpasverblyf vir pensionarisse wat nog gemaklik kan trappies klim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rònel
Partridge Place
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek is bly jul het die kuier geniet en ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms by Partridge Place te verwelkom.

Julie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Heerlik en rustig. Die woonstel was baie netjies en goed toegerus, al negatief is die ou TV maar behalwe dit was dit baie gerieflik en n fantastiese uitsig oor die baai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rònel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain-weg 20, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f6d5e1127bdf66671f32a0d2d22b85755a3561264e2602d384e6aabdcc3978ce7a3dbf32b54d817bf992f85ed28cf161979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 20 Mountain Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142862302866 18.42737285582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang