Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parys Golf and Country Estate 2911

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Christine P
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Almal se 1ste woorde was 'WOW' toe ons by die huis instap. Super modern en netjies. Sal dit definitief aanbeveel. Netjiese omgewing, rustig langs die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meyer L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Fantasties! Pragtige huis met groot vertrekke en splinternuwe meubels. Die uitsig oor die rivier met 'n vuur wat in die binnebraai knetter was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Beautiful house with all you need for a pleasant stay. Very quiet place except for the running water of the river a couple of meters from the home which had a very calming effect on all of us. The house has a backup power system in place for loadshedding. This system is charged by power from Eskom and kicks in during loadshedding. This also brings us to the challenge we had for the 1st 2 days of our stay. Due to a disruption of the power supply from Eskom for the 1st 2 days, the battery power ran out and there was no power to charge the system which meant we did not have power for +- 1 day. One can deal with no power, but unfortunately, the water supply needs power to function, which also left us without water for a day. You can always buy water to drink, but the problem comes when you cannot flush the toilets anymore. We did consult with the agent, but no other plans could be made and we received a “sorry about that”. For the money the accommodation cost us per day, I believe a plan could have been made.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarie P
Kort verblyf
4.4
Mei 2023

Pragtige, ruim huis met 'n stunning uitsig. Die huis se ligging is perfek vir 'n naweek weg saam met familie. Daar is meer as genoeg spasie vir almal en die huis is goed ingerig om baie mense te kan akkommodeer. Die dekor is baie modern en duursaam en dit is regtig lekker om so naby aan die natuur te kan wees. Die skoonmaakdienste is ook 'n groot pluspunt aangesien mens wil ontspan op 'n naweek weg. Sal definitief weer die huis besoek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danielle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Great location, beautiful property. Beautiful location and spacious house, well decorated. The estate is lovely and we will definitely return. Just felt a bit lost in terms of arrangements - no one reached out to organise or let us know when and where we could check in or get the key, nor where to leave the key. No pre-communicated details on solar power, what was available in the house (for example mosquito machines or not, dishwasher but should we bring our own tablets, coffee plunger, etc.) vs what was not. A cleaner came in on one of the mornings and we were not aware that this was an option or was organised for our stay. If this could be handled better, it would be wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henno W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Modern, ruim, uitstekend, gemaklik en veilig! Ons was baie beïndruk met die uiters ruim, moderne leefarea en gemaklike slaapkamers, elk met en suite-badkamers. Die ligging was ideaal met 'n pragtige uitsig van die Vaalrivier. Sandra se diens was flink en vriendelik en die dame wat daagliks na die huis se netheid omgesien het het uitstekende werk gedoen. Ons kan hierdie huis ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Amazing! Wil weer en weer en weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwen O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Immaculate. Dog friendly, superb place for a break and such gorgeous linen and crockery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2022

Ligging was fantasties. Baie groot huis, ligging was fantasties! Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kaitlynd T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Fantastiese plek met die mooiste uitsig. Sal die plek 100% aanbeveel, die huis is stunning verby met die mooiste uitsig oor die Vaalrivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egretstraat 2911, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31c716924a5c9c30c7b75f296a66038780d5d48eb2e5bf6b21479e32af351cb047af9cd42bcdd3a44fad5b4bc332d1e44398?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 2911 Egret Street Parys Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.892005 27.457691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang