Parys Golf and Country Estate 2951
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kingfisherlaan 2951, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R4 200R3 570 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Parys Golf and Country Estate 2951 is 'n bekoorlike vakansiehuis binne 'n lieflike gholflandgoed in Parys, 'n klein dorpie aan die oewers van die Vaalrivier. Dié huis spog met 'n uitsig oor die vierde putjie van die gholfbaan.
Die smaakvol gemeubileerde, dubbelverdiepinghuis bied verblyf aan tot en met 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n enkelbed en die solderarea het 2 enkel slaapbanke. Die derde badkamer word deur die ander kamers gedeel.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, rooster, ketel en kookgerei. Die leefarea het 'n TV, pool-tafel, kroegtoonbank, binnebraai en 'n kaggel wat na 'n stoep, swembad met 'n veiligheidsnet en 'n boma lei.
Doendinge in die area sluit vlieghengel, riviervlotvaart, spa behandelings, tandem-valskermspring, visvang, fietsry, golf en voetslaan in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kingfisherlaan 2951, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Parys Golf and Country Estate 2951 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kingfisherlaan 2951, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat