Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parys Inn Town Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Shaheen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 16 resensies vir Parys Inn Town Guest Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.4/5
Ligging
2.4/5
Veiligheid
3.1/5
Waarde vir geld
3.0/5
Dylan M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dylan M

Netjies en Abdul was die vriendelikste gasheer.

Daar was heeltyd seker gemaak ons is gerieflik en dat als voldoende was. Die slaapplek was baie netjies en skoon. Selfs toe ons laat die aand loadshedding kry was daar dadelik vir ons ligte gebring om dit geriefliker vir ons te maak. Dankie vir heerlike verblyf.

Andre O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre O

Plek skoon maar handdoeke uiters swak. Musiek was ook steurend.

Die enigtse klagte wat definitief aandag sal moet geniet is hulle handdoeke. Hulle sal hulle handdoeke daarwerklik moet verbeter en beter kwaliteit handdoeke moet verskaf. Van die handdoeke was sommer uitgerafel en onder standaard.

Eric H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eric H

Interesting.

When we got there it looked suspect, but once in the apartment it felt good. Looks like they are busy with revamps. There was a problem with the booking, but it was sorted out on arrival, and they upgraded us to the deluxe family unit at no extra costs. The only problem I had, was that at times there was no water.

Theunis P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis P

Baie hulpvaardig.

Mooi skoon en modern. Goeie ligging. Loopafstand van dorp af.

Quintin C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin C

Fantastic service.

Such friendly staff, will definitely be back.

Marlize L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Is baie netjies en skoon.

Besonderse dank aan Abdul, uitstekende diens en altyd bereid om te help. Baie dankie.

Jessica B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jessica B

Nie gelukkig.

Die bestemming is nie kindervriendelik en die foto's op die webtuiste skep 'n ander prentjie.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Van Duyn D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Van Duyn D

It was very nice and friendly.

We had a lovely stay and will go back thank you.

Ineke B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ineke B

Waarde vir geld.

Met ons aankoms is ons ingeboek in kamer 4. Dit was heel aanvaarbaar vir die prys wat ons betaal het. So twee ure later, het die eenheid se krag getrip. Hulle het alles probeer om dit te herstel. Later toe maar geskuif na kamer 2. Wow, wat 'n gesig. Baie netjies en dubbelgeriewe. Duidelik dis opgradeer. Sal vir seker hulle aanbeveel, maar dan moet dit een van die opgegradeerde kamers wees. Baie vriendelike staff en nice uitsig.

John C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
John C

Die plek is netjies, modern en skoon, maar die omgewing laat mens ongemaklik voel.

Met ons aankoms was ons redelik oortuig ons sal nie daar bly nie as gevolg van die ligging. Die dorp rondom die gebou is uiters vuil met baie taxi's in die omgewing. Ons was egter aangenaam verras oor die diens en hoe netjies die plek is.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cliff B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cliff B

Was redelik.

Probleem was geyser was af, ons hom self aangesit 6 pm toe ons wou stort. 10 pm was water net onder lou warm en ons vrek van die koue.

Danie G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Danie G

Die eenheid waarin ons gebly het was uiters teleurstellend.

Die linne en kamers was vuil en gevlek en regtig nie op standaard nie. Het glad nie veilig gevoel nie.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Danica J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danica J

Wat 'n teleurstelling!

Parys Guest Lodge is in 'n baie slegte area geleë. Baie onveilig. En lyk glad nie soos op fotos geadverteer nie.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstraat 3, Parys, 2185, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgmYQGPKrL3TSQ8AwuO29LdOeY71fYEjq0rUoAGMGw8Uch4NX54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 16 5 1 4 3 Buiten Street Parys 2185 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.90336230351 27.456810973051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang