Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parys Inn Town Guest Lodge

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 16 resensies


Netheid
3.5
Ligging
2.4
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.4
Veiligheid
3.1
Dylan M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2023

Netjies en Abdul was die vriendelikste gasheer. Daar was heeltyd seker gemaak ons is gerieflik en dat als voldoende was. Die slaapplek was baie netjies en skoon. Selfs toe ons laat die aand loadshedding kry was daar dadelik vir ons ligte gebring om dit geriefliker vir ons te maak. Dankie vir heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre O
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Plek skoon maar handdoeke uiters swak. Musiek was ook steurend. Die enigtse klagte wat definitief aandag sal moet geniet is hulle handdoeke. Hulle sal hulle handdoeke daarwerklik moet verbeter en beter kwaliteit handdoeke moet verskaf. Van die handdoeke was sommer uitgerafel en onder standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Eric H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2022

Interesting. When we got there it looked suspect, but once in the apartment it felt good. Looks like they are busy with revamps. There was a problem with the booking, but it was sorted out on arrival, and they upgraded us to the deluxe family unit at no extra costs. The only problem I had, was that at times there was no water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Theunis P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Baie hulpvaardig. Mooi skoon en modern. Goeie ligging. Loopafstand van dorp af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Fantastic service. Such friendly staff, will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2019

Is baie netjies en skoon. Besonderse dank aan Abdul, uitstekende diens en altyd bereid om te help. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica B
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Des 2019

Nie gelukkig. Die bestemming is nie kindervriendelik en die foto's op die webtuiste skep 'n ander prentjie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Aug 2019

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Van Duyn D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2018

It was very nice and friendly. We had a lovely stay and will go back thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ineke B
1 nag
3.2
Des 2018

Waarde vir geld. Met ons aankoms is ons ingeboek in kamer 4. Dit was heel aanvaarbaar vir die prys wat ons betaal het. So twee ure later, het die eenheid se krag getrip. Hulle het alles probeer om dit te herstel. Later toe maar geskuif na kamer 2. Wow, wat 'n gesig. Baie netjies en dubbelgeriewe. Duidelik dis opgradeer. Sal vir seker hulle aanbeveel, maar dan moet dit een van die opgegradeerde kamers wees. Baie vriendelike staff en nice uitsig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Shaheen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstraat 3, Parys, 2185, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgmYQGPKrL3TSQ8AwuO29LdOeY71fYEjq0rUoAGMGw8Uch4NX54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 16 5 1 4 3 Buiten Street Parys 2185 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.90336230351 27.456810973051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang