Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rozama’s little nest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Johannes V
1 nag
5.0
Okt 2024

Home away from home. Baie lekker gebly en is hoogs tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria T
1 nag
5.0
Okt 2024

Gerieflik naby groot sentrums, ideale verblyf vir besigheid in die Durbanville omgewing. Goed geleë en goed ingerigte woonstel, twee slaapkamers met dubbelbedden wat 'n badkamer deel. Grondvloer woonstel wat uitloop op 'n klein tuintjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samurin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It was a very peaceful stay for us, peaceful, nobody that disturbs you, it's home. We had a lovely stay, the environment was very nice, we had very friendly hosts and the people in the complex are just as friendly. The place itself is very modern and has everything we needed for the weekend. Maybe you should just mention that there's no braai facilities on the website. Other than that, our stay was very comfortable and very nice. We would definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker skoon verblyf. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaynor J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfect. Good location for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zunika H
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Die plekkie is baie netjies en modern. Vriendelike dame wat by jou as gas inval. Die plekkie is baie netjies en modern. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Beautiful and comfortable little pad. Home away from home. Neat and tidy apartment on the ground floor. All amenities are new and comfortable, including beds and linen. Good value for money and central to where we needed to be across the Peninsula.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Rozama’s little nest
Vreeslik baie dankie. Ons doel is dat gaste baie lekker moet bly. Kom gerus weer

Rudolf V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie goeie ligging en vriendelike gasvrou. Vriendelike diens en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Great stay. Lovely host. Neat unit with everything you will need. My recommendation would be to put a curtain or blind up in the second bedroom, outside lights are very bright in the room without it. Pillows are flat and soft. Maybe slightly harder pillows among the others. Other than that, perfect stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherese H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Baie lekker plek om te bly. Stil en oulike kompleks. Baie lekker apartment met alles wat jy benodig. Super skoon en netjies. Naby aan baie verskillende winkelsentrums en restaurante. Hul benodig net WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pascali-straat, Sonstraal Hoogte, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96f020e510242182636ea1b0cb5733be91341d2202170794ade7691f291ef2fc6e8c3d061a314004a6bb92b1525a2a9c96e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Pascali Street Sonstraal Heights 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.848993206666 18.682980537415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang