Pascal's of Napier
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Alex D - Sep 2023
Algehele gradering
Quality, quality and more quality.
Lees meerPascal's of Napier se terugvoer
Thank you Alex. Kind words indeed. Thank you for staying with us!
Luca H - Jan 2023
Algehele gradering
Tranquil value for money.
Mariana T - Feb 2024
Algehele gradering
Just what was needed for a stop over.
Francois D - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het die tyd by Pascal's baie geniet.
Pascal's of Napier se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Hopelik sien ons julle weer!!
Jaco S - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf, heerlike kos.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Henk V - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies baie gasvry.
Stuart G - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing, friendly and beautiful.
Fanie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, met 'n uitstekende uitsig.
Pascal's of Napier se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer terugvoering en dis altyd lekker as mense positiewe terugvoering gee. Sien julle weer gou hopelik.
Elzabe D - Apr 2022
Algehele gradering
Heel lekker maar verlep.
Lees meerPascal's of Napier se terugvoer
Dankie vir die resensie en ons wardeer die terugvoering.
Ons gebruik net 300 percale wit linne in ons eenhede en daar is niks wat oud is nie. Ek of my bestuurder kyk altyd na die kamers en ek verstaan ook nie die onnet nie.
Oor die honde, ons is 'n diere vriendelike gastehuis, met honde, katte, voeltjies, ens. Ons verwelkom ook mense wat hulle eie diere wil bring. Ons honde is glad nie aggresief nie en is party keer net opgewonde om mense te sien. Die feit dat ons honde het, en 'n groot tuin het, beteken daar gaan party keer honde poef wees, maar ons probeer so veel as moontlik om die tuin skoon te hou en om ten minste twee keer 'n dag te kyk en op te tel.
Verreweg die meeste mense is mal vir ons diere, en ek is baie jammer oor die feit dat julle nie van hulle hou nie, maar ek kan jou verseker, hulle het nog nooit iemand gebyt of gedryg nie.
Ek is baie jammer dat julle TV nie gewerk het toe julle arriveer het nie, en dat ons nie op daardie oomblik nie beskikbaar was nie. Ek neem aan dit het reggekom want daar is niks vir my gese toe ek met julle gesels het nie.
Ons sal wel jou terugvoering in ag neem.
Groete, Mark.
Carina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Slordig, verwaarloos en vuil.
Pascal's of Napier se terugvoer
Thank you for your review.
We clarified this situation when you were here.
However - one star for customer service. When you were unhappy, we addressed all your 'complaints' immediately. When you could not get the TV sound working, we showed you how. When you brought to my attention a "dirty knife' in the draw, without arguing we replaced it and had all your cutlery rewashed when that was what you wanted. We put in a new lightbulb where one was missing. When you were still unhappy, we offered to re-locate you to other rooms - at no extra cost. You claimed you were too tired after 13 hours of straight driving. I then offered you a full payment refund for the two nights, something we would normally never do, and you then insisted on paying 1/2 of the first nights payment. The fact that you give a 1 star for customer service when myself and my staff went to the ends of the earth to satisfy you, is just so wrong, never mind the rest of your review. I would normally not go into such detail in an answer to a review, but you leave me no choice but to defend my property. I wish you well and hope you had a fabulous trip.
Raymond M - Okt 2021
Algehele gradering
Great service and food!
Pascal's of Napier se terugvoer
Thank you so much for a fantastic review, it was a great pleasure hosting you and look forward to the next time.
Hellene A - Apr 2021
Algehele gradering
What a lovely little surprise and at a very reasonable price - I'll be back.
Pascal's of Napier se terugvoer
Thank you so much for choosing Pascal's of napier for you stay-over in Napier. And thank you for your loverly review. Much appreciated!!
Ulrike M - Mrt 2021
Algehele gradering
Good vibe!
Natie L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en het aan ons behoeftes voldoen.
Lees meerKobie V - Aug 2020
Algehele gradering
Gesellige atmosfeer, heerlike kos en vriendelike gasheer.
Johann D - Okt 2020
Algehele gradering
Groot gerieflike kamer met alles wat jy nodig het vir 'n kort verblyf- uitstekende waarde vir geld. Ons het ook aandete in Pascal's se restaurant geëet. Die kos was rerig baie smaaklik. Die restaurant het 'n baie gemaklike informele atmosfeer met 'n lekker groot kaggel. Ons sal beslis weer daar gaan bly.
Michael C - Okt 2020
Algehele gradering
The views were lovely and it was peaceful.
Maggie V - Okt 2019
Algehele gradering
The apartment is well equipped and we highly recommend dinner at the restaurant.
Tersia V - Apr 2019
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Colleen M - Mei 2019
Algehele gradering
Great value for money, service was friendly and professional accommodation, neat and clean and the establishment's restaurant is tops.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Groot waarde vir geld, diens was vriendelik en professionele verblyf, netjies en skoon en die onderneming se restaurant is tops.
Goeie, vriendelike en professionele diens. Netjiese en skoon verblyf met wonderlike uitsigte en 'n goeie restaurant.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Magda K - Nov 2019
Algehele gradering
Goed.
Pascal's of Napier se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie, ons wardeer dit.
Groete
Ronelle R - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker gebly en geëet.
Pascal's of Napier se terugvoer
Haai daar julle
Dankie vir die resensie.
Ons wil graag net een of twee dinge by sê in antwoord daarop.
Julle het oor 'n twee weke tydperk twee besprekings gemaak, die eerste vir een persoon, die tweede vir twee van julle. Julle het die goedkoopste kamer gekies, die Van Gogh.
Toe jy die eerste keer hier aangekom het, was jy seker nie eers 15 minute in die kamer nie, toe kom jy kantoor toe en sê die bed is nie lekker nie. Dit is 'n Memory Foam matras uit Engeland.
Sonder om te stry, het ons vir oorgeskuif na 'n duurder kamer toe, sonder om ekstra te vra, met presies dieselfde matras.
Toe twee van julle die volgende week weer kom bly het, het julle gesê julle wil weer die duurder kamer hê, weer sonder om ekstra te betaal en ons het ingestem
Julle was vir twee aande ingeboek, maar het toe somer daar en dan die tweede aand gekanseleer, want jou werk was klaar.
Toe julle huistoe is, het julle vir LekkeSlaap gebel vir 'n terugbetaling van die tweede aand se verblyf, al het julle geweet daar is 'n 7 dae kansellasie beleid.
Ons het hard probeer, ons het 'n baie goeie naam en ons is baie bekostigbaar. Net jammer julle kon dit nie raak sien nie.
Ons wens julle alles van die beste toe.
Mark Kerr
Lizelle M - Sep 2019
Algehele gradering
Good for a one night stay over.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed vir oornagverblyf.
Die verblyf was aangenaam; die bestuurder het 'n ekstra persoon in ons kamer laat bly waarvoor ons betaal het, aangesien die ekstra bachelor-kamer wat hulle vir ons gereël het net 'n urinaal gehad het, en ons was 3 vroue en 'n man, so ons sou veiliger gevoel het as hy in die kamer by ons bo gebly het. Die bestuurder het ons gehuisves wat ons opreg waardeer het. As u in die boonste kamer bly, dra die musiek van die restaurant wel 'n bietjie deur as hulle probeer slaap, maar hulle het nie ure aangehou nie en dit het om tien geëindig, so dit was nie te sleg nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pascal's of Napier se terugvoer
Hi Lizelle,
Thank you for your comments.
You were, in fact, 4 women and 1 man. I did let you know when booking that the unit upstairs could only sleep 4 and offered you our bachelor pad for the 5th person (at a reduced rate). That unit does have a separate toilet with basin as well as an en-suite shower basin and urinal. You did insist, on arrival, that the 5th person sleeps with you in the family room as you were afraid that the 4 ladies were "unsafe" without a man to look after you. You made the choice to sleep 5 and that, of course, would impact on your comfort and experience. Perhaps that is why, despite only paying R235 per person, you only give us a 3-star rating for everything.
The restaurant closed at 9.35 pm and that is the time the music stopped.
It was also unfortunate that one of the members of your group broke the handles off the glass shower door, and did not even bother to report this to us.
We did attempt, in every way, to meet your demands and will continue to do so with all our guests.
Best wishes,
Management
Graham J - Sep 2018
Algehele gradering
Knus, maar pragtig lig en laat mens heerlik tuis voel.
Charl L - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig en rustig!
Lodewyk D - Jan 2018
Algehele gradering
Juweel.
Thinus J - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker onpretensieuse verblyf.
Pascal's of Napier se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie.
Marthsu P - Okt 2018
Algehele gradering
Pikante akkommodasie in 'n pragtige area.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Monique H - Des 2017
Algehele gradering
Altyd 'n plesier.
Francois D - Apr 2017
Algehele gradering
Totally awesome en verruklik.
Pascal's of Napier se terugvoer
Dankie Francois, vir die mooi woorde. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Almal by Pascal's
John S - Des 2017
Algehele gradering
We were made to feel so welcome.
Pascal's of Napier se terugvoer
Thank you so much. We look forward to having you stay with us again.
Regards,
Mark
Nicky A - Feb 2017
Algehele gradering
Mooi, gerieflike kamer en die bonus van 'n fantatiese restaurant waar ons kan eet en hulle vriendelike diens waardeer.
Francois D - Des 2017
Algehele gradering
Pateties.
Pascal's of Napier se terugvoer
Good day,
Thank you for your review.
There was hot water in Pascal's of Napier. We share the same geyser so know there was hot water in the morning. Because we were only next door, you were welcome to come over and notify us of any discrepancies, you did not say you were having any problems. The restaurant was also open, yet you did not come down to tell us you were having a problem, you left your key in the door and drove off without a word.
You have stayed at Pascal's of Napier before without any previous issues brought to our attention.
You rate us 1 star for everything. If I may ask, what does your not finding the hot water have to do with cleanliness...or location... or, security, or staff for that matter? Please could let us know how we can improve these aspects?
We sincerely value input from our guests and we always try and rectify when there is a problem. Despite charging under R300 per night for the accommodation, we try and ensure that our guests have the best possible experience
Again, thank you for taking the time to share your thoughts with us.
Best wishes
Mark Kerr
Riaan R - Nov 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Linda B - Nov 2016
Algehele gradering
Ons het goed geslaap en daar was in al ons behoeftes voorsien, teen 'n baie billike prys.
Sally S - Nov 2016
Algehele gradering
Mooi.
Annette K - Des 2015
Algehele gradering
Rustige omgewing, mooi tuin, gerieflik.
Lees meerPascal's of Napier se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is bly om te hoor julle het jul verblyf in Napier geniet.
Groete,
Mark
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers-straat 48, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang