Pastel Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halford-weg 46, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die sakekern en tot by die strand in die verte.
Dié huis is 110 jaar oud en het houtvloere, hoë plafonne en kandelare. Verblyf word individueel in 4 kamers met groot skuifraamvensters met wit gordyne wat natuurlike sonlig inlaat, gebied. Elke kamer het 'n TV met plaaslike OVHD-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetkamer en braai-area. Gaste kan ook uitsigte van die stoep af geniet.
Die gastehuis is sentraal geleë, naby besienswaardighede soos Durban se strande, Moses Mabhida Stadion, Greyville Renbaan, Victoriastraat Mark, Wilson's Wharf, Sahara Stadion en Suncoast Casino. Dit is 3 km van Parklands-, Entabeni- en St Augustines Hospitaal geleë en stapafstand van Musgrave Winkelsentrum, Botaniese Tuine en Durban Universiteit van Tegnologie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Dennis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Halford-weg 46, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pastel Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Musgrave Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halford-weg 46, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang