Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pastel Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halford-weg 46, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pastel Guest House is op die Berea onder Musgrave-sentrum geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die middestad na die strandfront in die verte.

Hierdie 110 jaar oue huis het houtvloere, hoë plafonne en kandelare. Verblyf word individueel aangebied in 4 kamers met groot skuifraamvensters met wit gordyne, en natuurlike sonlig om die kamers te vul. Elke kamer het 'n TV met OVHD plaaslike kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, plus toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetkamer en braai-area. Gaste kan ook uitsigte vanaf die stoep geniet.

Die gastehuis is sentraal geleë na besienswaardighede, soos Durbanse strande, Moses Mabhida-stadion, Greyville-renbaan, Victoriastraatmark, Wilson's Wharf, Sahara-stadion en Suncoast Casino. Binne 3 km vanaf Parklands, Entabeni en St Augustines hospitale en binne stapafstand vanaf Musgrave Winkelsentrum, Botaniese Tuine Park, Durban Universiteit van Tegnologie.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Halford-weg 46, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pastel Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halford-weg 46, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNjQ3YTczLTQyOGYtNGY5ZC1hOTA5LWQxMDAyZTcyZmU3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 46 Halford Road Musgrave 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.848700958368 31.003295820238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang