Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pastorie Huisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Christel A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Definitief die moeite werd. Silwerskoon. Alles wat jy nodig het en nog meer. Silwerskoon. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Verbasend oor verblyf. Ons was baie skepties oor die huis so naby N1 was en al die trokke wat verbygaan, maar die klank word redelik baie gedemp. So dit het nie gepla nie. Verder was dit 37 grade buite, maar binne huis was dit heerlik koel dat ek selfs oorweeg het om iets warmer aan te trek. So baie dankie, ons het heerlik oornag daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het lekker geslaap en verfris ons reis voortgesit. Die reis vanaf Mbury na Bloemfontein is draagliker as mens lekker rus in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Ons het heerlik gebly en die gasheer het ons baie vriendelik gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dimakatso M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very restful and pleasant. It was very cosy and friendly. The place was well-kept and had all the minimum requirements, as well as exceeding my expectations for a self-catering place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Pastorie Huisie
Thanks for the good review, it is deeply appreciated. Dirk Pastorie Huisie

Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker in die tradisie van goeie boereblyplek. Het 'n lekkervoel gevoel wat rustigheid en tevredenheid bevorder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dirk
Pastorie Huisie
Baie dankie vir die waardige resensie. Al loop die verkeer hier langs ons meestal baie erg, is die resensie vir ons van groot waarde. Baie dankie, ons koester sulke mense en sulke woorde. Mooi loop!

Robbie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Wil nog meer. Heerlik oorgeslaap, baie gasvrye en vriendelike ontvangs. Baie netjiese en skoon geriewe en heerlik gebraai en sterre gekyk. Leeu Gamka het die mooiste sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Bitter lekker. Fantasties, die bed squeak so le stil dis vir slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Helen A
1 nag
4.6
Mrt 2024

Rustig. Very pleasant and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valery D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Dit was net 'n oorslaap, nie 'n vakansie nie. Die verblyf was goed. Daar is geen televisiestel of wi-fi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHF6oZrIWuQg8IPxayeFwpCfG8X40PcDK8DMHbHsjH71RQKgTl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 N1 NG Kerk 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.777412106358 21.974690394165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang