Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pastorie Huisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 63 resensies vir Pastorie Huisie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christel A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel A

Definitief die moeite werd. Silwerskoon.

Alles wat jy nodig het en nog meer. Silwerskoon. Baie lekker gebly.

Elmarie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Verbasend oor verblyf.

Ons was baie skepties oor die huis so naby N1 was en al die trokke wat verbygaan, maar die klank word redelik baie gedemp. So dit het nie gepla nie. Verder was dit 37 grade buite, maar binne huis was dit heerlik koel dat ek selfs oorweeg het om iets warmer aan te trek. So baie dankie, ons het heerlik oornag daar.

Dirk M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Ons het lekker geslaap en verfris ons reis voortgesit.

Die reis vanaf Mbury na Bloemfontein is draagliker as mens lekker rus in die Karoo.

Ockert S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly en die gasheer het ons baie vriendelik gehelp.

Dimakatso M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso M

Very restful and pleasant.

It was very cosy and friendly. The place was well-kept and had all the minimum requirements, as well as exceeding my expectations for a self-catering place.

Pastorie Huisie se terugvoer

Thanks for the good review, it is deeply appreciated.

Dirk
Pastorie Huisie

Pastorie Huisie
Francois D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Baie lekker.

Baie lekker in die tradisie van goeie boereblyplek. Het 'n lekkervoel gevoel wat rustigheid en tevredenheid bevorder.

Pastorie Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die waardige resensie. Al loop die verkeer hier langs ons meestal baie erg, is die resensie vir ons van groot waarde. Baie dankie, ons koester sulke mense en sulke woorde. Mooi loop!

Pastorie Huisie
Robbie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie L

Wil nog meer.

Heerlik oorgeslaap, baie gasvrye en vriendelike ontvangs. Baie netjiese en skoon geriewe en heerlik gebraai en sterre gekyk. Leeu Gamka het die mooiste sterre!

Nico D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico D

Bitter lekker.

Fantasties, die bed squeak so le stil dis vir slaap.

Helen A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen A

Restful.

Very pleasant and restful.

Valery D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Valery D

Dit was net 'n oorslaap, nie 'n vakansie nie.

Die verblyf was goed. Daar is geen televisiestel of wi-fi nie.

Leopold D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leopold D

Baie lekker oornag plek.

Baie netjies. Sal die slaapplek aanbeveel. Die beddens kort egter vervanging. Dit kraak heel erg.

Pieter V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Waarde vir geld.

Baie lekker, baie netjies en skoon.

Maria D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maria D

Sien sterre.

Die verblyf is direk langs die N1 met swaar vragmotorverkeer die hele nag, maar die Pastorie is verder 'n gerieflike en netjiese oornagplek.

Martin S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Martin S

Nie na my smaak nie.

Die plek was koud en die geraas van die groot vragmotors was steurend.

Christo S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Min slaap a.g.v. trokke op besige N1.

Ek het net gestop om een nag oor te slaap. Die perseel is te naby aan die besige N1 met trokke wat regdeur die nag verby ry (skaars 80m van die slaapplek af). Ek het toe maar 04h00 opgestaan en verder gery.

Annalize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize V

Perfekte oornag plek.

Baie gepaste oorslaap plek, netjies, skoon en vriendelike ontvangs. Dankie!

Kim H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

Netjies en gerieflik geleë.

Perfekte plekkie om oor te bly, gerieflik geleë. Vinnige stop om 'n slapie te vang voor ons weer in die pad val. Baie vriendelike gasheer.

Pastorie Huisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie

Groete

Pastorie Huisie

Pastorie Huisie
Etienne S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Aangenaam en voldoende vir oornag.

Sien sterre.

Hanlie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Onverwags lekker.

Die huisie was gerieflik en baie skoon. Die lugversorger het gehelp om die winterkoue te verdryf en die matras het heerlik geslaap. Alles wat ons benodig het vir 'n vinnige oornag-verblyf was daar.

Dirk D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Ek het die tydjie daar vreeslik geniet.

Baie oulike plek om oor te bly op pad Kaapstad toe. Wonderlike, gasvrye mense. Ek sal hulle ten sterkste aanbeveel.

Rina O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina O

Gemaklik en gerieflik.

Die verblyf is gemaklik en ruim. Genoeg spasie en alles wat nodig was is beskikbaar. Skoon en netjies. Baie dankie.

Erica J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica J

Heerlike, gerieflike oorslaap!

Die Pastorie Huisie het alles wat jy nodig het en meer! Gerieflik met vriendelike mense! Goeie rusplek met 'n lekker padstal om die draai. Bring net genoeg goed om die muskiete weg te hou!

Cas P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cas P

Goeie opsie vir 'n vinnige oorstop op die langpad.

Goed toegeruste en ruim selfsorghuis net reg geleë vir die langpad Kaap toe. Is hartlik ontvang en goeie opsies uitgewys vir iets lekker te ete laatmiddag.

Lizette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette S

Goeie oornagverblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Skoon en netjiese verblyf.

Ria P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria P

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs gekry!

Lekker geslaap en trokke op die pad het glad nie gesteur nie!

Shirley V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V

Heerlik.

Skoon netjiese verblyf.

Dirk J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Suiwer Karoo.

Die woonstel is nie luuks nie, maar alles is daar sodat jy 'n nag in die Karoo sal oorleef. Dit is skoon en baie ruim en hoewel die huis reg langs die N1 geleë is, het die verkeer nie gepla nie. Daar is nie WiFi of 'n TV nie, dus moet jy 'n boek of bordspeletjies saamvat of bereid wees om met mekaar te gesels, soos in die ou dae.

Francois S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Maklik om te kry, opsigter was onmiddelik daar om ons alles te wys.

Baie skoon en netjies. Baie lekker plek om te bly. Dit kan dalk baie warm word, maar gelukkig is daar lugversorging wat uitstekend werk. Dit koel gelukkig sommmer lekker af in die nag.

Jo-anne D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne D

Take earplugs.

Right next to N1, super convenient but noisy trucks all night.

Markus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus B

Comfortable,.

It had everything we needed for a quick stay over on the way to CPT.

Renchia A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia A

Pragtige plekkie vir oornag, gasvry.

Pragtige plekkie, ons is hartlik ontvang. Netjies en skoon. Heerlike bed en mooi beddegoed vir moeë lywe.

Stoffel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stoffel P

Skoon en gerieflik.

Het heeltemal tuis gevoel en lekker gerus.

Anne F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne F

Baie vriendelike diens, ideale ligging, skoon en gemaklik.

Einenaars het uit hulle pad gegaan het om iets wat ons vergeet het weer by ons uit te kry. Dis eenvoudig, maar skoon en gemaklik en stil. Dis ideaal vir mens soos reps wat op pad Kaap toe is. Die inkomste gaan vir 'n goeie doel.

Annalize V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize V

Perfekte oornagplek.

Skoon, netjies en baie vriendelike ontvangs. Sal weer daar oornag. Dankie Dirk!

Susan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Oornag gebly.

Skoon en veilig met plaasatmosfeer.

Anna G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna G

Good.

Everything was excellent.

Marelise R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise R

Gerieflike verblyf reg langs die N1.

Netjiese verblyf in Leeu Gamka. Baie lekker gekuier onder die Karoo sterre. Kan miskien dink aan 'n elektriese kombers in die winter, raak bietjie koud daar.

Gerhardus G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus G

Baie lekker.

Dit was maklik om te kry.

Johan W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Ongelooflik netjies en meer as wat nodig is.

Ek dink dit is 'n absolute ideale oorslaapplek veral vir gesinne!

Ludwig V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig V

Met aankoms is ons vriendelik verwelkom en gewys waar ons woning is. Alles is beskikbaar wat nodig is om te oornag.

Regte plaasgevoel van atmosfeer met aankoms. Kamer en vertrek is lekker groot binne. Kinders kan met hulle fietse buite ry en speel as hulle nog te veel energie het.

Lida D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida D

Perfekte oornagstop vir ons.

Dirk het ons vriendelik verwelkom na 'n lang dag op die pad en seker gemaak dat ons gemaklik en veilig is deur die aand. Die waaiers was sterk genoeg om ons koel te hou op 'n warm karoonag. Ons het baie lekker gebly.

Dennis G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis G

Lekker in Leeu-Gamka.

Friendly reception and assistance. The water in the taps is not suitable for drinking, but drinkable water is provided. The accommodation is neat and the facilities are great.

Riana M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Lekker plaasatmosfeer oornagplekkie.

Heerlike huis met lekker plek vir jong kinders om te speel en rond te hardloop na ’n lang dag in die kar. Gasvrye en vriendelike eienaars. Baie dankie vir julle moeite!

Wolfgang Walle W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang Walle W

Oorslaap-akkommodasie, op pad na vakansieplek.

Pastorie Huisie is 'n netjiese, skoon plek geskik vir oorslaap vir ongeveer 4 mense. Dis direk langs die N1 en ligte slapers sal dalk deur die geraas van trokke geraak word. Dirk is 'n wonderlike gasheer en het alles perfek gereël, t.o.v. braaipakke en hout vir 'n lekker Karoobraai onder die sterrehemel. Asb. waarsku nuwe besoekers oor die muskiete, dit was werklik nogal erg en genoegsame voorsorg moet getref word anders is die verblyf nie lekker nie!

Colin C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin C

Relaxing!

Friendly, kind and helpful.

Celest P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celest P

Gerieflik, netjies en iets anders.

Ons was aangenaam verras met wat die pastoriehuis bied. Ons is hartlik ontvang en Dirk het sonder om te huiwer ons gehelp nadat ons teespoed gehad het met ons waentjie se wiel. Ons het lekker geslaap, en dit was heerlik om wakker te word met die plaasgeluide om ons en die haan wat ons wakker gekraai het.

Carin L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin L

Ons was vriendelik ontvang. Die diens was puik.

Die plek was skoon en netjies. Dit was net baie warm binnekant, aangesien daar dalk muskiete kon wees indien vensters oopgemaak was. Daar was egter genoeg waaiers. Dit was baie gemaklik langs die N1. Ek sal beslis weer daar oornag.

Keith G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith G

Place was great.

Need to give attention to smaller details like providing toilet paper and towels for guests.

Karen M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M

Oornag naby die N1.

Veilige, netjies en maklike verblyf net langs die N1.

Linda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S

Lekker plaasatmosfeer.

Lugreeling kon net werk as loadshedding nie daar was. Ongelukkig geen krag van 14:00 tot 22:00. Muskiete baie lastig maar gelukkig Mortein-blikkie saamgeneem en deure en vensters voor son sak dig toegemaak en suksesvolle oorlog gevoer met die indringers. Dankie aan gawe Dirk vir fire starters (gedroogde teesakkies in parrafien).

Rick E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rick E

Run down.

By comparison with several other establishments in similar dorpies, Pastorie Huisie was rather dilapidated.

Tania D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Presies wat ek nodig gehad het na 'n buitengewone vermoeiende en uitdagende reis.

Gasvry, sorgsaam, aandag aan detail wat tel, soos byvoorbeeld verwelkomingshappies, muskietkerse en vars melk in die yskas. Boonop het die gasheer my in die donker ounag met 'n sterk jagterslig vanaf die snelweg na hulle inrit begelei: ek sien nie goed in die nag nie. Buitengewoon.

Stafford S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford S

Good.

Good. No extra charge.

Org V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V

Goeie ligging vir 'n vinnige oornag reg langs die N1-hoofweg.

Baie goeie kommunikasie en vriendelike ontvangs deur Dirk. Eenheid is baie netjies en skoon met al die basiese geriewe en implemente wat nodig is. Heerlike buitebraai-area en al die braaigereedskap word voorsien. Ek het heerlik onder die Karoonag skaaptjoppies gebraai en rooiwyn gedrink. Die N1-verkeer is nogals raserig want die eenheid is reg langs die N1, maar vir die gerief om vinnig op die pad te wees die volgende oggend kan mens verby dit kyk.

Anna-marie A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie A

Lekker ruim en rustig. Naby die pad en gemaklik bereikbaar vanaf die Kaap. Onderbreek die lang pad tussen Laingburg en Beaufort-Wes.

Miskien kan julle iets meer teen die muskiete doen? Ons het nie iets gehad nie. Miskien iets soos Tabard aanbied.

Pam C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam C

Great place for a stopover from JHB to CPT.

A comfortable sleep with clean amenities.

Jenny S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S

Oornag tussen Kaapstad en Pretoria.

Besonder goed toegeruste kombuis. Baie gerieflik en netjies ingerig. Die gasheer is verwelkomend en baie behulpsaam. Ons sal definitief weer hier oorslaap!

Louis V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Lekker oornag in skoon gerieflike fasiliteit. Dirk en Louise baie behulpsaam.

Enigste nadele is dat dit baie naby N1 is en ligte slapers kan pla, asook 'n effense tekort aan kragproppe.

Adriaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan V

Huis weg van huis.

Skoon line, kombuis, kamer en voorhuis, soos by die huis.

Davida N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Davida N

Pastorie Huisie is perfek geleë vir 'n oorslaap in Leeu Gamka

Pastorie was baie skoon en gerieflik.

Karen V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Baie verwelkomend, skoon en netjies.

Ons het baie lekker hier gebly.

Jj V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jj V

Baie skoon, netjies en gerieflik.

Dirk het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Gretha D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha D

Hartlike ontvangs na lang pad. Ons sal beslis weer kom.

Ons was aangenaam verras. Die ruim vertrekke is smaakvol gemeubileer die en baie netjies en skoon.

Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHF6oZrIWuQg8IPxayeFwpCfG8X40PcDK8DMHbHsjH71RQKgTl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 N1 NG Kerk 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.777412106358 21.974690394165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang