Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pastorie Huisie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
  • Vanaf R200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pastorie Huisie is op die N1-hoofweg in die klein dorpie Leeu Gamka, Wes-Kaap, geleë.

Die woonstel is langs die hoofhuis geleë. Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. In die leefarea is daar 2 enkelbeddens en gemaklike rusbanke. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n lieflike boma-area wat buite-ingeboude sitplek, 'n vuurput en braaigeriewe het.

Die kampplek is op dieselfde perseel en geskik vir 2 gesinne met 'n maksimum van 4 persone per gesin, en het toegang tot 'n badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Die eiendom is 25 km vanaf Beaufort-Wes en 126 km vanaf Laingsburg geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Christel A
Gesin met klein kinders
5.0
Definitief die moeite werd. Silwerskoon. Alles wat jy nodig het en nog meer. Silwerskoon. Baie lekker gebly.
Sep 2024
Elmarie B
Saam met lewensmaat
5.0
Verbasend oor verblyf. Ons was baie skepties oor die huis so naby N1 was en al die trokke wat verbygaan, maar die klank word redelik baie gedemp. So d...
Sien meer
Mei 2024
Dirk M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker geslaap en verfris ons reis voortgesit. Die reis vanaf Mbury na Bloemfontein is draagliker as mens lekker rus in die Karoo.
Mrt 2024
Ockert S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Ons het heerlik gebly en die gasheer het ons baie vriendelik gehelp.
Mrt 2024
Dimakatso M
Saam met lewensmaat
5.0
Very restful and pleasant. It was very cosy and friendly. The place was well-kept and had all the minimum requirements, as well as exce...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pastorie Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHF6oZrIWuQg8IPxayeFwpCfG8X40PcDK8DMHbHsjH71RQKgTl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 N1 NG Kerk 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.777412106358 21.974690394165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang