Pat Busch Mountain Reserve
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berg-en-Dal, Klaasvoogds-Wes, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pat Busch Mountain Reserve is omring met hoë berge aan die einde van 'n plaaspad in Klaasvoogds-Wes.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid kotuise en 'n plaashuis. Oak Kothuis bied slaapplek aan 2 gaste, Fig Kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en Nightjar, Hadeda en Pine Kothuis bied slaapplek aan 4 gaste elk. Plaashuis Erika bied slaapplek aan 25 gaste en 2 kinders. Elk eeenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n ingeboude kaggel, en 'n stoep met braai- en potjiegeriewe.
Boonop het die Nightjar, Hadeda en Oak kothuise 'n warmbad buite.
Die ongekunstelde banketsaal en loweryke groen weivelde is die ideale venue vir 'n konferensie, wegbreek, reünie, partytjie of troue.
Die natuurreservaat bestaan uit 2000 hektaar van pragtige bergfynbos met bergstrome en plaasdamme vir swem en vang-en-vrylaat-hengel. Daar is meer as 100 voëlspesies en pragtige inheemse fauna en flora.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Berg-en-Dal, Klaasvoogds-Wes, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Pat Busch Mountain Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klaasvoogd West Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berg-en-Dal, Klaasvoogds-Wes, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang