Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pata Pata House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nils Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Pata Pata House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Martina L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina L

Beautiful house.

Very nice house with a beautiful terrace and view. There are many animals every day. We would love to stay again.

Cindy S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Dit was te kort! Ons wou langer bly!

Sal Pata Pata enige tyd aanbeveel. Ons was met ope arms verwelkom en ons het verskriklik lekker gebly. Pragtige plek!

Annemie R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie R

Ons het heerlik gebly, dis 'n pragtige plek! Het gevoel soos 'n 2de honeymoon. Baie dankie!

Dankie vir die puik diens, netjiese plek en waarde vir geld. Ons sal net 'n voorstel wil maak: Ons was vir 4 dae daar en sou graag 2 handdoeke wou kry per persoon. Andersins was alles puik en gerieflik. Baie dankie.

Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisweg 1402, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52c2bca81e3f55bd66951355ccf4e1579c375d235c4e9a90ff9631d2d48535575d3e9fb8a8e74e31f4d4f5139fdc17e22aea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1402 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.3533748 31.7612641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang