Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Patches Place

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Catherine-weg 36, Shere, Pretoria-Oos, 0081, Gauteng
  • Vanaf R850 R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Patches Place bied eksklusiewe, luukse selfsorgverblyf in die luukse woonbuurt Shere in Pretoria-Oos.

Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die hoofslaapkamer, ook bekend as die wittebroodsuite, het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort. Daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV. Die tweede eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n sitarea met 'n enkelbed en 'n goed toegeruste kombuisie.

Gaste deel 'n aparte kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan buite in die "tuin van Eden" ontspan wat 'n kalm en ontspannende atmosfeer bied, op versoek die Double Decker Bus-antiekwinkel besoek of 'n privaat, romantiese piekniek onder welige bome in die beeldhoutuin of op die rotse op die heuwel geniet. Piekniekmandjies met vonkelwyn en peuselhappies kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word. WiFi is beskikbaar.

Shere bied 'n rits verskillende funksie-, konferensie- en trou-lokale, koffiewinkels, restaurante, teetuine, winkelsentrums, dagspa's en speelparke. Gaste kan 'n rondte gholf by die 18-putjie-gholfbaan en dryfbaan, net 5 km ver, speel. Patches Place is die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na ontspannende verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wendy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Catherine-weg 36, Shere, Pretoria-Oos, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Patches Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Catherine-weg 36, Shere, Pretoria-Oos, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA922f4ba30517cee40a92317f77db412db7ed513663c0bb4e3a643b1099812d788e9cc7d6b66b08fbcac22054d6debb2b77be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 36 Catherine Road Shere 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.791452891093 28.353832140449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang