Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Patches Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Patches Place
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Vossie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vossie V

Gerieflik, skoon, mooi.

Ongelooflike plekkie en dierbaarste gasheer. Alles was tot ons beskikking en gerieflik. Dit was beslis die moeite werd en ek sal dit hoogs aanbeveel. Dankie oom Johan vir al jou moeite. Ons waardeer dit opreg baie.

Elaine P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine P

Awesome view.

Wonderlike plekkie, net jammer ons tyd was so kort. Ons sal definitief terug gaan vir 'n langer vakansie.

Debra M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra M

Lovely view, nice big balcony with a braai.

See stars.

Jacobus D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Daar vergeet mens van al jou stres. Ek sal graag vir my 'n huisie by die see wil hê.

Baie lekker gebly en baie vriendelike mense. Sal beslis weer hierheen gaan. Lekker gebraai bo die balkon en alles was regtig great.

Anel G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G

Puik!

Ons het baie lekker gebly! Dit is 'n baie stil woonbuurt. Die beddens is gemaklik en die kombuis is goed toegerus! Ons was 5 dames en almal kon lekker warm stort. Geen probleem met loadshedding nie, want daar is sonpanele!

Carla E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

Pragtige, netjiese plek. Die eienaar, Oom Johan, is so vriendelik en gasvry.

Die plekkie is gerieflik, naby aan alles en het 'n pragtige uitsig oor die see. Mens kan nie vir meer vra nie. Dit is 'n bekostigbare vakansie by die see.

Deidre P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P

Owner were very friendly and helpful.

We immediately felt at home when we arrived at Palace Place. Photos and descriptions of the place need to be updated on Lekkerslaap. The advert says that both bedrooms have a Queen Size bed and the 2nd bedroom has a single bed as well. The second bedroom only had 3 single beds.

Louise W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Baie lekker gebly met baie gasvrye gasheer.

Netjies en skoon woonstel.

Roelien S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien S

Was fantasties gewees. Baie vriendelike mense.

Het baie lekker gebly met die mooiste see-uitsig. Ons is vriendelik ontvang sal enige tyd weer daar bly en ek beveel dit hoog aan.

Wesley John S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley John S

It was fantastic, the owners are amazing and extremely caring. Love the view and listening to the waves crashing on the beach is amazing.

A place that must be visited. Fantastic.

Carel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Lekker naby genoeg aan winkels en strand. Veilig gevoel en lekker geslaap!

Heerlike braai en stoep vir lekker kuier. Trappe na bo effe styl, maar perfek vir gesin met tieners. Vriendelike gasheer!

Tamsyn M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamsyn M

Alles wat ons nodig gehad het.

Vriendelik en tegemoetkomend. Het net WiFi verlang.

Xolelwa K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolelwa K

Wonderful.

It was excellent, we had fun.

Igy K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igy K

Baie lekker naweek gewees.

Pragtige plek. Gasheer is baie behulpsaam.

Cindy N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Wonderlike akkommodasie.

Pragtige akkommodasie, lieflike balkon vir laataandkuiers. Gasheer vreeslik vriendelik.

C R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C R

Netjies, huislik en ongelooflike vriendelike gasheer.

Ons (2 adults, 2 klein kinders en 2 brakkies) het besluit om vir die naweek weg te breek na Jeffreys. Oom Johan was gaaf genoeg om vir ons op te wag tot 02:00 die oggend en het met tye seker gemaak ons ry nog veilig. Dit het waarlik die wêreld beteken! Die feit dat ons ons hondekinders kon saamvat was vreeslik gerieflik. Daar aangekom en ingeklok was ons eerlik so verbaas. Die foto's doen nie die plekkie justice nie. Dit is ruim, netjies en modern. Die ander aspek was dat dit vreeslik huislik gevoel het. Die see-uitsig en koffie op die patio in die oggende was asemrowend. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag. Daar is altyd warm water ook en Oom Johan was regtig hartlik en vriendelik. Baie baie dankie Oom Johan en Tannie Elize dat ons kon deel in jul stukkie hemel op aarde. Sien julle Desember weer!

Anita S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Rus vir die siel met ruim spasie en mooi uitsig.

Die stoep het die mooiste see uitsig en met die maan se glans en sterre in die lug, knus by 'n ingeboude braai, was 'n groot bederf. Die selfsorg akkommodasie is ruim met veel meer as wat nodig is. Ons Fortuner kon met gemak binne die erf parkeer word. Die eienaars is hartlik en gasvry en ons gesin sal verseker weer hierdie juweel van 'n plek bespreek. Dit word heelhartig aanbeveel.

Wayde D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayde D

We had a phenomenal holiday in Jeff's while staying at Patches Place. 6 adults, 2 dogs and plenty of memories. Johan was a great host, very friendly and even suggested a few "must see/do" activities.

Our stay was so fantastic that I'm returning in 2022.

Swanel R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Swanel R

Heerlik.

Regtig lekker gekuier. Baie ruim en lieflike area. Baie sentraal geleë en naby genoeg aan alles.

John R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R

It was awesome.

The accommodation was excellent and the owners were very friendly and helpful. We will definitely stay there again.

Corine D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine D

Heerlik rustig met uitsig in pragtige dorp!

Dit is 'n pragtige ruim plekkie met mooi uitsig. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Marié D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié D

Gasvry, vriendelik, heerlike verblyf.

Ons sal beslis weer daarheen gaan.

Antin S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antin S

Eerste keer in JBay. Was aangenaam verras met dorp en omgewing. Het lekker gebly by Patches Place.

Ons het heerlik gebly by Patches Place. Al wat bietjie gehinder het was die parkering. Ek het 'n Toyota dubbelkajuit, en daar was nie 'n manier om die voertuig in die afgebakende plekkie in te kry nie. Het vele kere probeer. Ek het my lisensie al vir 26 jaar en kan bestuur. Ons moes die voertuig duer die dag op die sypaadjie laat, maar snags het ons dit binne parkeer agter Oom Johan se motor. Ons moes net onthou om in die oggend ons voertuig te skuif na buite, indien hulle sou wou ry. Verder is die uitsig bo van die balkon baie mooi. Het elke aand gebraai. Dankie oom en tannie, dit was heerlik. Seën vir julle.

Ronelle B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B

Gemaklik met als wat jy nodig het.

Veilige parkering. Troeteldier vriendelik.

Johan A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Wonderlik

Ons ontvangs was fantasties. Die vriendelikste en behulpsaamste mense wat mens kan kry. Johan maak die heerlikste vyekonfyt. Die see uitsig is pragtig. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Luna P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luna P

Ons het onsself geniet, gashere was baie verwelkomend en hulpvaardig.

Die boonste verdieping is die hoogtepunt. Met die lekker stoep en uitsig. Indien mens meer as 3 is en nie hou van kamers deel nie, sal ek die venue nie aanbeveel nie, andersins is dit heel lekker. Goed toegerus met eet- en drinkgery. Sal nice wees as die eienaars 'n klein oondjie kan insit, veral oor Kerstyd vakansie. Dit was 'n gemis, maar die eienaars het hul oond baie vriendelik en hulpvaardig aangebied. Entjie van die see af vir stap, maar baie vinnig met die kar.

Marica V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica V

Asemrowend, wou nie huis toe kom nie.

Dis beslis die moeite werd om te besoek. Daar is alles wat jy nodig het en nog vele meer. Dit wat jy kry, is presies hoe dit geadverteer is. Die plek is netjies en ek love die patio, braai en see-uitsig. Sal dit beslis weer book. Oom Johan, jy is 'n engel!

Wilma B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Waarde vir geld.

Die foto's wat gelaai is doen die verblyf glad nie justice nie. Baie groot, netjies en gemaklike verblyf. Met 'n mooi see-uitsig.

Patches Place se terugvoer

Baie dankie Wilma, kom kuier weer hoor.
Groete
Johan en Elize

Patches Place
Jolize V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize V

Baie lekker gebly en baie vriendlike diens.

Sal weer gaan. Dit was regtig baie lekker en baie netjies! Hulle doen ook baie moeite.

Patches Place se terugvoer

Baie dankie julle mooi mense. Ons wag weer vir julle kuier, nê!

Patches Place
Nadia J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Gashere was fantasties en so ook die verblyf!

Sal enige tyd weer terugkeer na Patches Place vir verblyf.

Jolene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S

Baie mooi, netjies en baie gesellig, eienaar was baie gaaf en behulpsaam.

Sien sterre.

Meagan J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan J

Dis was 'n wonderlike naweek.

Patches Place is 'n baie lieflike plekkie met genoeg slaapplek en als wat jy benodig. Ek sal wel aanbeveel dat 'n strykyster, besem en mop bygevoeg word veral vir wanneer klein kinders betrokke is. In die geheel sal ek Patches Place volkome aanbeveel. Ek sal self weer daar gaan bly.

Keith M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith M

Clean accommodation, friendly hosts.

Thank you for listing Patches Place. Awesome views. Friendly helpful hosts. I will suggest Patches Place to friends and family.

Patches Place se terugvoer

Thank you Keith and family. Please come again.

Patches Place
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nell Van Der Poll-straat 75, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMXig427bE4rUmcasayxANyxF6smo29SToCtIRuEfB5nTiO73hH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 75 Nell Van Der Poll Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -34.026964 24.921907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang