Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Patches Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nell Van Der Poll-straat 75, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Patches Place is in Jeffreysbaai geleë. Buiten die waterwurms, bied dié vakansiedorpie ook Paradys- en Dolfynstrand.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte- en enkelbed. Die sitkamer het ook 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en 'n mikrogolf. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Die patio bied 'n see-uitsig in die verte.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elton K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, but Jeffreys Bay was a bit cold though. Our stay was very convenient seeing that it was very close to the beach and in close pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Vossie V
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, skoon, mooi. Ongelooflike plekkie en dierbaarste gasheer. Alles was tot ons beskikking en gerieflik. Dit was beslis die moeite werd en ek s...
Sien meer
Jul 2024
Elaine P
5.0
Awesome view. Wonderlike plekkie, net jammer ons tyd was so kort. Ons sal definitief terug gaan vir 'n langer vakansie.
Jun 2024
Debra M
Saam met vriende
5.0
Lovely view, nice big balcony with a braai. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Jacobus D
Gesin met klein kinders
5.0
Daar vergeet mens van al jou stres. Ek sal graag vir my 'n huisie by die see wil hê. Baie lekker gebly en baie vriendelike mense. Sal beslis weer hier...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Nell Van Der Poll-straat 75, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Patches Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nell Van Der Poll-straat 75, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMXig427bE4rUmcasayxANyxF6smo29SToCtIRuEfB5nTiO73hH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 75 Nell Van Der Poll Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -34.026964 24.921907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang