- Kapasiteit: 13 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster staan bekend as een van die mees bekoorlike bestemmings aan die Weskus. Die gastehuis is reg langs die see in die beskutte Bekbaai en bied 'n ononderbroke uitsig oor die see, baai en die St Columbine-vuurtoring in die verte.
Verblyf word aangebied in 6 individuele en suite-kamers wat altesaam slaapplek aan 12 gaste bied. Die kamers het TV's, japonne, pantoffels, haardroërs, kroegies, koffiemaakgeriewe, verhitte handdoekrelings en lugversorging. Koek en tee word in die middae in die boonste sitkamer bedien. Kies gerus 'n boek uit ons klein bibliotekie of kry 'n skemerkelkie uit die eerlikheidskroeg. Daar is ook 'n sonverhitte swembad in die beskutte binnehof.
Middagtee en koek word in die gemeenskaplike sitarea op die boonste verdieping bedien. Gaste kan in die klein biblioteek lees of 'n drankie by die eerlikheidskroeg geniet.
Parkeerplek is op die perseel voor die gastehuis beskikbaar. Gratis WiFi en 'n omsetter is beskikbaar.
Masserings en skoonheidsterapie is by Dunes Beauty beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Laura Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sonkwasstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Paternoster Dunes Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap