Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Eric M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Nice. Lekker gebly. Kamer was ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekka plek. Baie lekker gebly met goeie diens en alles daarby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Soos bo. Paternoster Hotel was gunstig geleë in die sentrale dorpsgebied en ons kon gedurende die aand die branders hoor breek op die strand. Alles was lekker binne loopafstand van die hotel af. Carisma het uit haar pad gegaan om dinge vir ons te vergemaklik aangesien my vrou met 'n kruk oor die pad moes kom gedurende ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Oornag kom bly om vertoning in koelkamers te kyk. Die ontvangsdame was great, vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die kamer was netjies oorgedoen en ook uitsig op 'n stukkie see. Al in all baie lekker ervaring. Breakfast was lekker. Sal weer kom bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elmare
Paternoster Hotel
Hallo Jaco Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie en hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete

Rene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

For one overnight stay it was perfect, mixed with locals to learn more about Pat. Comfortable stay, very cosy pub!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John Wesley B
Kort verblyf
3.6
Jul 2024

Westcoast spot of note. Excellent service from staff. Inconsiderate guests were a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.0
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ona B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlik. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Een van die beste plekle ooit. Diens uitstenkend! En kos was baie lekke, definitely one of the best places I've ever been! Paternoster Hotel julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustines-weg, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe286d9df8c1dafbf68d667594a14f54a10f744ad9ec8ea76c73f1733be1ad780d1e7cf48bb62ec787841f8f33ad6f42f693d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 St Augustines Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809847700128 17.891535758972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang