Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great scenery and beautiful restaurants. All good, very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scarlett C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ruim, netjies, uitstekende see-uitsig. Dis waarde-vir-geld blyplek dié in Paternoster, waar verblyf weens die kusdorpie se gewildheid nogal oorprys kan wees. Die kamers is ruim en skoon en netjies en die uitsig oor die baai uitstekend. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die restaurant bedien uitstekende kos, ook goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing. Net amazing, maar die diens was net great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker. Fabulous plekkie, friendly and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons kuier baie geniet en sal graag wil terug gaan. Die kamer was ruim en die badkamer baie modern. Die bed was baie gemaklik en die staf vriendelik en hulpvaardig. Die lodge is baie goed geleë in Paternoster en dit is moontlik om na baie van die restaurante en na die strand toe te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Dit was 'n fees om by Paternoster Lodge te bly! Alles was perfek! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Will definitely be back. Great service. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elrien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2024

Sal dalk kyk vir ander verblyf met 'n volgende besoek. Personeel was nie baie vriendelik of hulpvaardig nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Mariette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfectly situated stay. People are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Paternoster Lodge
Thank you, Mariette, for the beautiful review. Really appreciated.

Izelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing accommodation. The location is perfect. The accommodation is so central and easy access to all restaurants. The staff are amazing. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Paternoster Lodge
Thank you, Izelle, for the beautiful and positive feedback. Really appreciated. Looking forward to welcoming you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 64, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01e08686a9bfccdecda6e45b1749b5f836146b3ddcfb57967466df9d18190a0cc05c119d05a63b69be90928122e0d1d48c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 64 St Augustine Road Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.8096306 17.8903512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang