Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 64, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Paternoster Lodge is in die kusdorpie Paternoster geleë. Die lodge is ideaal geleë binne 300 meter vanaf die strand, en is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Weskus verken kan word.

Verblyf by Paternoster Lodge bestaan uit 7 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer; elke kamer bevat luukshede soos lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Tradisionele mini-ontbyt is ingesluit en word óf in jou kamer, in die eetkamer of op die terras bedien.

Die lodge spog met gratis WiFi-internettoegang, gemeenskaplike sitareas, 'n goed gevulde kroeg waar skemerkelkies en verskeie drankies bestel kan word, 'n plonspoel op die boonste dek, asook 'n konferensiekamer om te huur. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Great scenery and beautiful restaurants. All good, very enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Scarlett C
5.0
Ruim, netjies, uitstekende see-uitsig. Dis waarde-vir-geld blyplek dié in Paternoster, waar verblyf weens die kusdorpie se gewildheid nogal oorprys ka...
Sien meer
Mrt 2024
Christiaan J
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Net amazing, maar die diens was net great.
Feb 2024
Riaan P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Fabulous plekkie, friendly and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
David H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier baie geniet en sal graag wil terug gaan. Die kamer was ruim en die badkamer baie modern. Die bed was baie gemaklik en die staf vriendelik en...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • St. Augustine-weg 64, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paternoster Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 64, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01e08686a9bfccdecda6e45b1749b5f836146b3ddcfb57967466df9d18190a0cc05c119d05a63b69be90928122e0d1d48c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 64 St Augustine Road Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.8096306 17.8903512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang