Paters Haven BnB & Self-Catering
Beskrywing
Dié luukse kamer het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Daar is 'n en suite-stort, toilet en verhitte handdoekrelings. Die kamer het ook geriewe soos 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, Netflix en WiFi. Dié kamer het 'n see-uitsig vanaf die kombuisie langs slaapkamer. Let wel: Hierdie kamer word met trappe bereik. Die eenheid het ’n kombuisie. Die bedlampies sal vir 'n beperkte tyd aanbly tydens beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Die B&B-eenhede laat geen kinders van enige ouderdom toe nie.
Slegs kinders van 10 jaar en ouer word toegelaat in die selfsorg-eenheid en volwasse-tariewe is betaalbaar.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ons aanvaar nie kredietkaarte nie.
Alle verdere betalings moet deur middel van EFT of kontant met aankoms gedoen word. Sien asseblief die bevestigings-e-pos van Paters Haven vir besonderhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Luukse kamer met 2 enkelbeddens wat op aanvraag in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n privaat badkamer met net 'n stort en verhitte handdoekrelings. Ander geriewe in die kamer sluit in: 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, Netflix, WiFi en 'n balkon met 'n see-uitsig. Let wel: Hierdie kamer word met trappe bereik en gaste het nie toegang tot ’n kombuis of braaigeriewe nie. Die bedlampies sal vir 'n beperkte tyd aanbly tydens beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Die B&B-eenhede laat geen kinders van enige ouderdom toe nie.
Slegs kinders van 10 jaar en ouer word toegelaat in die selfsorg-eenheid en volwasse-tariewe is betaalbaar.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ons aanvaar nie kredietkaarte nie.
Alle verdere betalings moet deur middel van EFT of kontant met aankoms gedoen word. Sien asseblief die bevestigings-e-pos van Paters Haven vir besonderhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die beddens vir die twee slaapkamers word volgens die aantal gaste opgemaak en moet dus voor aankoms bevestig word, om 'n ekstra koste vir verandering te verhoed. Die slaapkamers en badkamer is op die boonste verdieping en word via trappe bereik. Ander geriewe op die onderste verdieping sluit 'n leef-, eetarea en kombuis in, binne-kaggel en stoep met braaigeriewe en panoramiese see-uitsigte. Gaste het toegang tot die gastebadkamer op die onderste verdieping. Vir vermaak is Netflix op die oomblik beskikbaar. Daar is sommige ligte war vir 'n beperkte tyd aanbly tydens beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Die B&B-eenhede laat geen kinders van enige ouderdom toe nie.
Slegs kinders van 10 jaar en ouer word toegelaat in die selfsorg-eenheid en volwasse-tariewe is betaalbaar.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ons aanvaar nie kredietkaarte nie.
Alle verdere betalings moet deur middel van EFT of kontant met aankoms gedoen word. Sien asseblief die bevestigings-e-pos van Paters Haven vir besonderhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoring-straat 11, Abdolsbaai, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang