Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Patrick's View Self-catering Apartments

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 10, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Patrick's View Self-catering Apartments is in Blanco geleë, net 8 km vanaf George Lughawe en 16 km vanaf Heroldsbaai. Die selfsorgwoonstelle is volledig gemeubileer en ideaal vir 'n vinnige sakereis of vakansie.

Gerieflike verblyf word in 3 selfsorgwoonstelle gebied, ideaal vir gesinne, paartjies of sakereisigers.

Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea, 'n volledige badkamer en 2 slaapkamers. Daar is 'n slaapbank vir 'n bykomende 2 gaste op versoek. Elke woonstel het 'n privaat buitebraai-area en 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

George is die ideale wegbreek en is bekend vir sy gholfbane, George Museum, en doendinge soos voetslaan, valskermsweef en kajak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Patrick's View Self-catering Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mindre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Georgestraat 10, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Patrick's View Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 10, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36de0595e784e998b01f05f37340c4b6c840973237a95f9d4316fb4d6c7dc90a9e5e1fdbf0d8fbc053b30e885d4dc63df68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 10 George Road Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.945008445592 22.414154698034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang