Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Patrys Paradys

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 41 resensies vir Patrys Paradys
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Terrence S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence S

Baie lekker gerus en gekuier.

Ons het die naweek geniet in die rustige omgewing.

Gita P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gita P

Little piece of paradise.

Beautiful peaceful space with a fenced-in garden for our dogs. It has everything we needed, and we will definitely come again.

Karen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Baie rustig.

Alles was daar wat ek nodig gehad het. Baie warm, sal dalk dakwaaiers of lugversorging installeer. Sal dit aanbeveel.

Patrys Paradys se terugvoer

Hi Karen,
Baie dankie vir die besoek en terugvoer, ek gaan bietjie kyk daarna.
Dak waaiers kan goed werk.

Patrys Paradys
Olivia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia M

Amazing stay!

Loved it! Management was super friendly. Beautiful gardens, and it was very peaceful and private. Kids loved the swimming pool. Highly recommended. We certainly will go back.

Heilie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Heilie B

Heerlike en rustig.

Ons het dit baie geniet. Die selfsorg blyplek is groot en gemaklik, het voldoen aan ons behoeftes. Sal baie graag weer daar wil gaan ontspan.

Sharon P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon P

We had a pleasant stay.

We enjoyed our stay.

Jenny M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Baie lekker.

Ons het heerlik gekuier, voldoende slaapplek, netjies en skoon. Kombuis is voldoende toegerus. Daar was egter verskriklik baie vlieë. Ek besef mens kan nie veel daaraan doen nie maar dit sal goed wees as daar dalk net voor die vensters is of gifsakke buite. Enige iets om dit te beperk.

Balderic D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Balderic D

Dit was 'n wonderlike wegbreek. Die stilte en rustigheid was bekoorlik.

Sal beslis met my familie terug gaan. Patrys Paradys is 'n perfekte vakansie bestemming. Jy voel behoorlik uitgerus en weer lus vir die besige lewe na jou kuier by hulle. Beslis 'n moet kuierplek.

Tsholofelo M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo M

A peaceful and wonderful stay, very relaxing and beautiful.

The place is a wonderful place for a weekend away. You get to see wild animals if lucky when the sun sets or the sun rises. Keep windows closed to prevent monkeys from coming in.

Raymond N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond N

Baie lekker, sou aanbeveel om waaiers te installeer.

Ons het baie lekker gebly, privaat en baie rustig. Geniet die stilte van die omgewing.

Natasha B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha B

Friendly service.

Very nice and clean. Friendly service. Water pressure is a little bit low and the road to get there is a little bumpy. But we enjoyed our stay very much. Nice and quiet.

Annelize V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V

Baie stilte en genoeg rus.

Ons wou net stilte om ons hê en rus en dit was in oorvloed. Ons het dit baie geniet.

Sibongile M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile M

Perfect place for nature lovers.

Nice place away from city life. There were birds, springbok, and impala. We spent most of the time outside watching birds.

Vincent M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent M

Our stay was wonderful.

I had a wonderful weekend with my friends. Load shedding did not affect our weekend as we were provided with a generator. We also enjoyed swimming. The room are spacious and had all amenities we needed.

Patrys Paradys se terugvoer

Hi Vincent,
It was a pleasure hosting you and I'm glad you enjoyed the weekend away.

Patrys Paradys
Martin C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin C

Geen krag vir meer as die helfte van die langnaweek.

Dit was nie baie nice nie.

Stephanie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie S

Not the best stay.

Very bad customer service, waited for 40min to receive the keys to the chalet. Power was off Friday night. Also we did not have any access to the entertainment area (pool table). When we arrived, the freezer was full of frozen chickens that the guy removed while we were there and not prior to checking in.

Patrys Paradys se terugvoer

Hi Jacky,
As per my WhatsApp to you, apologies again for the wait on the Friday. It was a communication error on our side preparing the unit for arrival.
I will also check our wording again on the listing as the entertainment area is within the farmhouse and rented out as such.

Patrys Paradys
Carena D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carena D

Heerlik. Het dit baie geniet.

Baie dankie Roelof. Ons het weereens baie lekker gebly en gekuier. Meer as genoeg plek vir ons groep vriende met alles wat ons nodig gehad het. Ek sal dit definitief aanbeveel en weer terugkom.

Patrys Paradys se terugvoer

Hi Carena,
Ek is bly dit was lekker, julle is altyd welkom.

Patrys Paradys
Christelle R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R

'n Heerlike wegbreek.

Ons het dit terdee geniet. Die omgewing is pragtig en rustig. Alles wat jy nodig het is daar. Van die kinders tot die oumas en oupas het lekker gekuier. Hulle was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer teruggaan.

Charmaine J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine J

It was amazing.

It was a lovely stay. We arrived and everything was ready for us. Very laid back and we had an amazing time. Files were just a bit of an issue.

Thabiso M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thabiso M

The place felt like home.

The only thing that is needed is a pool to be cleaned, please. Especially when we are approaching summer.

Patrys Paradys se terugvoer

Thabiso, thank you for your stay the past weekend. Pool had a leak and we attended to it, just couldn't get it up and running before the weekend.
We are ready for summer now!

Patrys Paradys
Jeanette M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette M

It was a relaxing and tranquil stay and afforded us bonding time.

The establishment was great and looked exactly as it looked on pictures. The rooms were spacious and all the necessary catering equipment was sufficient. It was a peaceful stay. The biggest problem we had was the power outages when it rained which affected our Christmas plans and I would recommend having a generator on site.

Gerhard V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Ons kuier by Patrys Paradys was wonderlik. Ons het die stilte so geniet. Vriendelike diens en 'n wonderlike plek om die kinders weg te vat. Ons het dit baie geniet

Die stilte van Patrys Paradys is een van die redes hoekom ek en my gesin weer daar sal gaan kuier. Ons het wild gesien. Die weer was in ons guns en dit was lekker om net te kan onstspan, sonder die gejaag van die stadslewe

Sabine V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabine V

Peaceful location.

Enjoyed the peace and quiet and the lovely surroundings.

Lizel E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizel E

Kuier was oukei, sal nie my eerste keuse wees om heen te gaan nie.

Vreeslik baie vlieë. Onuithoudbaar en die TV het glad nie gewerk nie. Maar verder stil en rustig. Swembad was nooit skoongemaak terwyl ons daar was nie. Ek moes dit self doen.

Rachel M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rachel M

The place was horrible.

Dirty, dusty linen that had stains. The smell was unbearable. Curtain was dusty. We called the host to come and help with clean bedding but she did not pitch. All sorts of insects and dust everywhere.

Patrys Paradys se terugvoer

Hi, I am sorry to hear that. I was not aware of any complaints during your stay.

Patrys Paradys
Juanita L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Dit was feestelik!

Wat 'n lieflike plek! Ons het heerlik gebly en die eienaar was deurentyd met ons in kommunikasie om seker te maak alles is in orde en ons is gelukkig. Ons was 'n groot familiegroep en kon almal lekker saam kuier. Die plek is skoon, netjies en ruim en het alles wat mens benodig en nog meer. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Johan L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie rustige en gerieflike plek.

As jy wil rus is dit die plek vir jou!

Simangele K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simangele K

It was a splendid stay.

Had a great time, very quiet and refreshing.

Andrea W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W

It was a clean and comfortable place to stay, with more than enough space for all 10 people.

Patrys Paradys was a lovely place to stay and was more than big enough for our group of 10 people. The kitchen was well stocked with any and all pots/pans/cutlery. They do advertise a dart board and pool table in their games room, but there were no darts and the pool cues were in an unusable state. I have addressed this with the owner- who has indicated he will be upgrading these facilities.

Innocentia M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Innocentia M

Patrys Paradys is a must-go-to place. Definitely going again.

Patrys Paradys turned my birthday into a holiday with everything I dreamed of.

Rozaan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozaan D

Dit was baie rustig.

Die plek is baie rustig en die omgewing is mooi. Hulle kan werk aan hulle netheid en kliëntediens, maar verder is dit 'n lekker plek, veral in groepverband.

Rudzani S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudzani S

Its a great experience nice family get away for peace of mind.

The is a chilled relaxing place to go out to as a family, friends or even spouse, enough room and privacy and a place to be for any occasion.

Jako E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jako E

Uitstekende diens.

Dit was baie lekker om met die mense te werk en hulle gaan uit hulle pad uit om dit gerieflik en aangenaam te maak. Ek sal beslis die plek voorstel as mens uit die besige metro area wil kom.

Sophia J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia J

Die ligging vir 'n wegbreek weg van alles met meer as genoeg spasie, wonderlike uitsig, vrede en alles wat jy nodig het, is puik.

Ria is die beste gasvrou ooit en het gesorg dat alles wat moontlik nie in plek was nie, vinnig en effektief reggestel is. Die plaas, die ruimte en die fasiliteite is meer as genoeg. Hier en daar is daar iets wat aandag nodig het, maar die atmosfeer, ligging en selfsorg fasiliteite en belangrikste, die gasvryheid en vriendelikheid van Ria maak op vir die bietjie tekortkominge. Ons was 4 egpare met drie klein kindertjies tussen ons. Almal was altyd besig en nie in mekaar se pad nie. Ook baie naby aan ander gewilde en mooi plekke vir 'n inloer en ander afleiding vir die kinders en grootmense, soos die aangrensende lodge. Dit was 'n wonderlike naweek in hierdie bosveld paradys!

Jeanette D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Was baie lekker. Ria was baie vriendelik.

Ons het dit baie geniet. Die eenheid was groot en baie gerieflik. Alles was daar wat 'n mens nodig het. Die eenhede is mooi omhein en is baie netjies. Mooi swembad is mooi. Ria was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer gaan. Dankie.

Patrys Paradys se terugvoer

Goeiedag Jeanette,

Baie dankie vir julle verblyf. Ek is bly julle het dit geniet en kon die mooi omgewing ook waadeer.

Patrys Paradys
Roelien V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien V

Gerus en ontspan.

Rustig, gasvry en 'n baie mooi omgewing.

Heleen S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen S

Die verblyf was goed, maar ongelukkig het die eienaars nie beheer oor die gaste nie.

Ons is 'n hele nag wakker gehou deur blêrrende musiek en raserige besope mense in die groot huis wat ons vrede gesteel het. Hulle het ook die swembad bemors en die gaste in die chalet langs ons en sy kinders moes self die swembad skoonmaak voordat hulle kon swem die volgende oggend. Ons het die eienaar in die laatnag-ure gebel, maar sy antwoord was dat hy ongelukkig in die dorp bly en niks daaraan kan doen nie. Hy het ons verseker dat die volgende groot groep gevra sal word om hulle te gedra en ek moet sê dit was beter, hoewel hulle ook maar baie luidrugtig was. Minstens kon ons slaap. Ek dink ongelukkig die plek het 'n reputasie gekry dat groepe mense wat daar gaan oornag kan doen wat hulle wil - om die eienaar se woorde te gebruik: "lyk my hulle dink dit is 'Party Paradise' en nie Patrys Paradys nie". Ek moet noem dat hy aangebied het dat as ons sou wou oppak hy ons geld sal teruggee wat baie redelik is. My aanbeveling aan die eienaars: Julle sal beheer moet neem. Moenie dat ongemanierde gaste julle paradys (en dit is regtig wat dit is) 'n slegte naam gee nie. Baie dankie ook aan Ria wat onmiddellik hulp kom verleen het toe daar 'n kragonderbreking was (sonder dat ons eers gevra het). En jou skilderye in die huisie is pragtig.

Patrys Paradys se terugvoer

Hi Heleen,

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal defnitief aandag aan die toepassing van die reëls gee.
Soos ek gese het, ons wil almal die geleentheid gee om ons pragtige plek te ervaar vir wat dit is.

Groete,
Roelof

Patrys Paradys
Estelle M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle M

Very quiet and relaxing.

Could do with a little more facilities for kids and teens.

Patrys Paradys se terugvoer

Hi Estelle, thank you for your review and suggestions. We will address this and always aim to improve.

Patrys Paradys
Johan M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Verblyf fantasties.

Die enigste negatiewe ding is die pad. Dis uiters sleg. Dit is slegs geskik vir 4x4.

Patrys Paradys se terugvoer

Hi Willem, dankie vir die terugvoering. Die pad is 90% van die tyd goed genoeg vir 'n gewone sedan kar.
Met julle besoek het ons egter ongewoon baie reen gehad, maar ons sal aandag daaraan gee al is dit 'n munisipale pad.

Patrys Paradys
Queen N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Queen N

If you want to relax, this is the best place at affordable rates.

The house is clean, the caretaker is friendly, the area is quiet, just the way I like it. This was a home away from home, I'll be again visiting soon.

Patrys Paradys se terugvoer

Dear Queen,

Thank you for the great review. It was a pleasure having you guys here. Hope to see you again soon.

Patrys Paradys
Manase Z - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Manase Z

Awesome.

The place is quiet and the surrounding's and the view was breathtaking.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RD20, Gedeelte 58, Doornkloof 393 JQ, Maanhaarrand, 0346, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82e1865394243287103b7fe6c80705296774b0c16c023ba94bdfcc27d8c1682611d37de1bf87fa80c60fb6aaa799aa63fc2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 RD20 Ptn 58 Doornkloof 393 JQ 0346 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.90320408762 27.471940625946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang