Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Patrys Paradys

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Terrence S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gerus en gekuier. Ons het die naweek geniet in die rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Little piece of paradise. Beautiful peaceful space with a fenced-in garden for our dogs. It has everything we needed, and we will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie rustig. Alles was daar wat ek nodig gehad het. Baie warm, sal dalk dakwaaiers of lugversorging installeer. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roelof
Patrys Paradys
Hi Karen, Baie dankie vir die besoek en terugvoer, ek gaan bietjie kyk daarna. Dak waaiers kan goed werk.

Olivia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Amazing stay! Loved it! Management was super friendly. Beautiful gardens, and it was very peaceful and private. Kids loved the swimming pool. Highly recommended. We certainly will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heilie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Heerlike en rustig. Ons het dit baie geniet. Die selfsorg blyplek is groot en gemaklik, het voldoen aan ons behoeftes. Sal baie graag weer daar wil gaan ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

We had a pleasant stay. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie lekker. Ons het heerlik gekuier, voldoende slaapplek, netjies en skoon. Kombuis is voldoende toegerus. Daar was egter verskriklik baie vlieë. Ek besef mens kan nie veel daaraan doen nie maar dit sal goed wees as daar dalk net voor die vensters is of gifsakke buite. Enige iets om dit te beperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Balderic D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was 'n wonderlike wegbreek. Die stilte en rustigheid was bekoorlik. Sal beslis met my familie terug gaan. Patrys Paradys is 'n perfekte vakansie bestemming. Jy voel behoorlik uitgerus en weer lus vir die besige lewe na jou kuier by hulle. Beslis 'n moet kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsholofelo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

A peaceful and wonderful stay, very relaxing and beautiful. The place is a wonderful place for a weekend away. You get to see wild animals if lucky when the sun sets or the sun rises. Keep windows closed to prevent monkeys from coming in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Baie lekker, sou aanbeveel om waaiers te installeer. Ons het baie lekker gebly, privaat en baie rustig. Geniet die stilte van die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RD20, Gedeelte 58, Doornkloof 393 JQ, Maanhaarrand, 0346, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82e1865394243287103b7fe6c80705296774b0c16c023ba94bdfcc27d8c1682611d37de1bf87fa80c60fb6aaa799aa63fc2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 RD20 Ptn 58 Doornkloof 393 JQ 0346 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.90320408762 27.471940625946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang