Patrysvlug Gaste Huis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzee-straat 26, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Patrysvlug Gaste Huis is in Fichardtpark in Bloemfontein geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir sakereisigers en oornaggaste.
Die ruim kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kothuis beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, verhit-en-eetgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheer-hek. Die kothuis is gerieflik naby geriewe en besienswaardighede soos museums, staproetes, restaurante en winkelsentrums geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Coetzee-straat 26, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzee-straat 26, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat