Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paul Wallace Wines and Guest Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nicky F
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderful. Excellent hosts and most informative, and very restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul & Nicky
Paul Wallace Wines and Guest Cottages
So pleased you enjoyed your stay, Nicky. Paul and I hope to welcome you back to the farm sometime soon.

Danie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, beeldskoon, stil. Die eienaars was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Amazing views and the loveliest hosts! We had the most amazing stay at Paul Wallace. The owners were lovely and really went the extra mile to make us feel at home! The view from the cottage is beautiful. We'd also highly recommend booking a tasting of their wines (right next to the cottage). We'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Great time. Great location for touring the Elgin valley and Botriver area. Good wine available and a fire to ward off the cool climate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stephani V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Ons het so lekker gebly! Die plaas is 'n "hidden gem". Ons het so lekker gebly! Die plaas is 'n "hidden gem". Ons kon draf op die plaas, swem in die dam, braai op die stoep en wynproe reg langs die cottages saam die wynmaker self! Paul het ons van aankoms tot koebaai tuis laat voel. Alles is mooi skoon en netjies en goed ingerig. Sal dit beslis aanbeveel aan enigiemand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Moet weer kom kuier! Die eienaars is baie vriendelik, die huisies het als wat jy nodig het, selfs blits en charcoal, dit voel soos jou huis, die plaas is mooi en die vallei is mooi. In so 'n plek moet jy langer bly, ons een dag was te min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige omgewing, ruim en gerieflike blyplek en gasvrye mense. Bly op 'n werkende wynplaas met 'n pragtige uitsig oor die wingerde en die dam. Gasvrye ontvangs en 'n heerlike wynproe-geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul & Nicky
Paul Wallace Wines and Guest Cottages
Dankie vir jou mooi woorde Christie. Hopelik sien ons jou weer in die toekoms. Keep safe and healthy. Until next time, Nicky

Janine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Pragtige uitsig en het baie veilig gevoel. Baie gerieflijk en skoon. Baie lekker gebou in 'n gerieflike kothuis. Sal beslis weer gebruik maak van hul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone’ H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig. Ons het by die beeldskone plaas aangekom en was warm verwelkom deur die gasvrou. Ons het 'n wynproe geniet en heerlik gebly. Hoogs aanbevole.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reta R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Delightful stay in Elgin Valley. What a delightful experience! We were greeted by Nicky and also met Paul who did a personal wine tasting for us. The stay on the farm reminded me of my childhood and it was an awesome stay! We would like to visit again, maybe with some of our wine-loving kids. This felt like a home away from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paul & Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 63, Highlands-weg, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzM2YwZjljLTkwOGMtNGU5NC05Yzc0LWYzODliNTRjODMyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Farm 63 Highlands Road 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.216202738056 19.058838486671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang