Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paulandi - Leeupoort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Paulandi - Leeupoort
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Paula G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula G

Baie naby aan die hemel.

Heerlike toegeruste plek.

Elmarie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Netjiese, rustige atmosfeer met al die diere.

Gerieflike netjiese verblyf met die diere op jou voorstoep.

Beatrice W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W

Rustig met baie diere.

Die verblyf by Paulandi in die vakansiedorp Leeupoort was wonderlik. Die huisie is netjies en goed toegerus. Die diere, soos vlakvarke, kudu en baie voëls, was 'n besondere bonus. Die stilte en rustigheid was presies wat ons nodig gehad het. Die eienaar het voor die tyd 'n baie oulike inligtingsdokument gestuur sodat ons geweet het wat om saam te neem, bv. kampstoele.

Corne R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R

Fantasties.

Dit was voorwaar die beste wegbreek wat ons in 'n lang tyd gehad het na 'n baie moeilike, slegte begin van 2024 vir ons. Ek sal hier vir enigeiemand aanbeveel wat net wil ontsnap van die daaglikse spanning in mens se lewe. Hier kan jy vrede vind! Ons sal beslis weer gaan.

Charmaine P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine P

Dit was fit for purpose. Dankie.

Sien sterre.

Anita L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Baie netjies en waarde vir geld, het sommer tuis gevoel.

Was 'n plesier om by Paulandi tuis te gaan.

Hannelie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Rustigheid vir jou siel.

Dit is net wat ons nodig gehad het. Weg van al die stadstres. Die beste naweek om ons 29ste huweliksherdenking te vier.

Paulandi - Leeupoort se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer

Paulandi - Leeupoort
Albertus V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Huis is absolute pragtig, rustige atmosphere, baie diere gesien, ons het dit geniet by Paulandi, dankie vir die paar dae se verblyf.

Leeupoort was vir ons baie lekker gewees.

Lillian B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lillian B

Fantastic!

Paulandi is definitely my future getaway place. Love it!

Phillip C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C

Baie lekker.

Rustig en die kinders was uit hulle vel oor die mak diere.

Wkus H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wkus H

Ons het lekker gerus en die diere was absoluut 'n bonus!

Paulandi is gerieflik toegerus met als wat mens nodig het. Naby genoeg vir n vinnige wegbreek weg van die stad en die gejaag. Ons hoop om in die toekoms weer te gaan.

Paulandi - Leeupoort se terugvoer

Baie dankie Salome,

Ons waardeer die positiewe terugvoer.
Dankie vir die ondersteuning.

Hoop om julle gou weer te sien

Paulandi - Leeupoort
Anna M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Fantasties!

Paulandi was baie goed ingerig, netjies en skoon. Sal vir enigeen aanbeveel.

Paulandi - Leeupoort se terugvoer

Baie dankie Anna, ons waardeer die positiewe terugvoer.
Paulandi se doelwit is om ons besoekers se verblyf so gerieflik moontlik te maak, teen sak pas pryse. Dankie vir die ondersteuning.

Paulandi - Leeupoort
Annelie H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie H

Waarde vir jou geld.

Ek sal Paulandi regtig aanbeveel vir iemand wat rustigheid soek, dis 'n wonderlike plek om weer asem te haal en die natuur te geniet en waar kan jy wakker word met sebra's by jou kamervenster? Blyplek het alles wat 'n mens nodig het.

Paulandi - Leeupoort se terugvoer

Baie dankie Annelie, ons waardeer die positiewe terugvoer. Dankie vir die ondersteuning.

Paulandi - Leeupoort
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Buffalostraat 1016, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4faaafe2a3f1cd44cac46288e4fad5a64800cddfd35b2829fbc7eecb8e66c2a128b8f3618b222d526111862dc8e118c5f10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 1016 Buffalo Street Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -24.923950959548 27.645059823935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang