Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paul's Place

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Paul's Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ansie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K

Uitstekend.

Die plek is baie goed ingerig en ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Sal definitief weer daar bespreek. is in die dorp en naby aan alles.

Stephanie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L

Baie gerieflik en aangenaam.

Wat ons getrek het na hierdie plek, is die mooi, groot kamers en mooi badkamer en kombuis. Ons het nie gehou van die kunswerk van die man wat so vir mens loer en die prent van die swart kraai bokant die bed in die eerste kamer nie. Die grondpad na hierdie pragtige woonstelblok sit mens af en die parkerings is baie klein onder die afdak vir 'n groot SUV. Die een hoek van die sitkamer se mat krul op in die rigting waar mens deurstap kombuis toe en ons het daaroor geval. Verder is die plek baie mooi skoon en mooi en baie goed toegerus. As hulle net kan begin deur die area binne en buite die ingangshek mooi te plavei, sal dit die mooi gebou komplimenteer.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Shaun G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun G

Als wat nodig is.

Alles wat nodig is om 'n rustige naweekwegbreek te geniet.

Dieter H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter H

Goeie waarde vir geld. Baie netjies.

Sal aanbeveel vir vriende.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosmanstraat, Miller's Cove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92def455c9ebc4a68a3c1e24b1381113faf8e136efd616245d84a243c8e62847d139624a6c8314c8d20467acf155c7a00dca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Bosman Street Miller's Cove 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.422343534328 30.099444660259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang