Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hluhluwe - Apartments

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Reinette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Sakereis, laat gearriveer, personeel was steeds vriendelik al was dit baie laat. Veilige plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ugan P
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Amazing space. Billy is an excellent host, definitely recommend this space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Hluhluwe - Apartments
Hi Ugen Thanks so much for the great review. You are always welcome. Regards Billy

Christel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lekker gekuier. Hulle was vreeslik vriendelik en het ons gehelp waar hulle kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jul 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Henry O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Oornag. TV werk nie en WiFi is baie swak, anders was ons verblyf nie sleg nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
William
Hluhluwe - Apartments
Hallo Henry, diepste verskoning oor die Wi-Fi. Nie seker wat fout was nie, TV werk op die Wi-Fi, so sal dit nagaan en dit sorteer. Groot afslag op jou opbrengs vir die uitgawes al die beste Billy.

Maria S
Kort verblyf
3.4
Des 2023

Gemiddeld goed. Die verblyf was skoon en die eienaar was behulpsaam. Die plek is gepas vir kort oornag bly vir besigheid.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
William
Hluhluwe - Apartments
Hi Leatitia, Thank you for the review. Regards, Billy

Anonieme gas
1 nag
2.6
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Helen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Billy en ook Cuthbert het ons goed verwelkom en laat tuis voel. Verblyf was veilig en Billy het ons op hoogte gehou van beurtkrag in die omgewing. Hulle is professioneel en word beslis aanbeveel. Rustige omgewing en naby alles soos Monte Casino.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Hluhluwe - Apartments
Hallo Helen Jy is baie gaaf met ons. Baie dankie vir 'n goeie resensie. Jy is altyd welkom. Groete, Billy.

Jurgens V
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Great place to stay. Will definitely stay there again when travelling to Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Hluhluwe - Apartments
Hi Jurgens, Thanks so much for a great review. Always welcome. Regards Billy

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

William Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hluhluwe-weg 15, Paulshof, Sandton, 2056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11f68fca1adaedd899a11b0edb6672763ae206a3e892abb0d04ae312f9c241427cdc53505377b0323aa1918538e2dcb8967f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 15 Hluhluwe Road Paulshof 2056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.03023 28.0434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang