Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hluhluwe - Apartments

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2024 tot 1 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hluhluwe-weg 15, Paulshof, Sandton, 2056, Gauteng
  • Vanaf R1 060 R901 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hluhluwe - Apartments is in Sandton in Gauteng ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos Monte Casino, Bird Gardens en Johannesburg Dieretuin.

Verblyf sluit 'n Grondverdieping Executive Woonstel, Boonste Executive Woonstel en die Executive Drieslaapkamer Woonstel in. Elke eenheid het 'n privaat ingang, en suite-badkamers en 'n volledig-toegeruste kombuis. Slegs die drieslaapkamer-eenheid het 'n bederfbad.

Ander geriewe sluit ’n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, forelvisvang, fietsry, wildkyk, swem, kunsvlieghengel, voëlkyk, wildritte en bergfietsry in. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek nie te ver van die stad nie. Dit is naby Netcare Sunninghill Hospitaal, Monte Casino, Mall of Africa, Fourways-winkelsentrum en Kyalami Equestrian.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Reinette V
Besigheidsreis
5.0
Sakereis, laat gearriveer, personeel was steeds vriendelik al was dit baie laat. Veilige plek, skoon en netjies.
Jan 2024
Ugan P
5.0
Amazing space. Billy is an excellent host, definitely recommend this space.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Christel B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gekuier. Hulle was vreeslik vriendelik en het ons gehelp waar hulle kon.
Apr 2023
Robbie W
Besigheidsreis
4.6
Baie goed. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.
Sep 2024
Henry O
Saam met lewensmaat
4.0
Oornag. TV werk nie en WiFi is baie swak, anders was ons verblyf nie sleg nie.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

William Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hluhluwe-weg 15, Paulshof, Sandton, 2056, Gauteng
  • Gaste dink Hluhluwe - Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 060
R1 060 R901
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 060
R1 060 R901
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hluhluwe-weg 15, Paulshof, Sandton, 2056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11f68fca1adaedd899a11b0edb6672763ae206a3e892abb0d04ae312f9c241427cdc53505377b0323aa1918538e2dcb8967f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 060 nouVanaf R901 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 15 Hluhluwe Road Paulshof 2056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.03023 28.0434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang