Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paulyn Place

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-straat 3, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Paulyn Place is 'n gemeubileerde selfsorgkothuis in die kusdorpie Kenton-on-Sea aan die Oos-Kaapse Sonskynkus. Kenton-on-Sea is tussen die Boesmans- en Kariegarivier geleë en dis sowat halfpad tussen Oos-Londen en Gqeberha (Port Elizabeth).

Sonkrag is geïnstalleer in geval van beurtkrag.

Paulyn Place bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n elektriese braaipan. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n stoep met 'n Weber-braai en 'n tafel en stoele buite.

Gaste is welkom om van die plonspoel in die hoofhuis se tuin gebruik te maak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacolien D
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy and comfy. The host was attentive, and we had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Patrick B
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable. Most enjoyable and friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Alta V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was skoon en het goed gewerk. Kan die plek aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2024
Lettie B
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, aangenaam en gerieflik met alles wat nodig is om 'n vakansie te geniet. Dit was 'n heerlike ervaring om in Paulyn Place tuis te gaan. Baie ge...
Sien meer
Nov 2023
Nasaskia S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het regtig baie lekker gebly, ek en my verloofde. Ek sal aanbeveel dat almal na Paulyn Place gaan. Dit is geld goed bestee. Ons sal enige tyd weer...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Van Der Stel-straat 3, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paulyn Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Stel-straat 3, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWodlZEJfYCGrBIRpTBVg1xX61pNNEYJaXzCHnGX057GT5GGHgO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 3 Van Der Stel Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.681197158727 26.661397964804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang