Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pause @ PineCreek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Rustig skoon en peaceful. Dis so lekker rustig en die dierekinders love dit net so! Die plekkie is toegerus met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir die terugvoering, Wanda. Julle is wonderlike gaste!

Suenell Carmelita Lee -ann R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ek en my gesin het dit baie geniet, veral die kinders. Asemrowende rus vir die siek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir die terugvoer, en dat julle sulke uiters bedagsame gaste was. Oom Vic en Tannie Anna het julle kinders baie geniet!

Deon L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ontspannend. Die naweek was heerlik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir die terugvoering, Deon. Dankie ook dat julle sulke ongelooflike netjiese gaste was - amper asof niemand oorgebly het nie! Robert sê ook dankie vir die aas.

Wanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Peaceful. Well organised unit with all the met requirements. Lovely location. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir jou besoek, Wanda, en die terugvoering. Dankie ook daarvoor dat jy so 'n super netjiese en bedagsame gas was!

Bernie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker gerus. Ongelooflik lekker en rustig, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir jou ondersteuning, Bernie, en dat jy so 'n bedagsame gas was!

Frederick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Baie lekker gerus. Dit is skoon, netjies en ruim. Het baie lekker gebly en ontspan. Die oord is netjies en stil. Baie om te doen op die oord en in die omgewing. Ideale plek vir 'n wegbreeknaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir die terugvoering, Frederick, en dat julle sulke bedagsame gaste was.

Loraine C
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Heerlik gewees. Was daar vir die Attakwa en alles was perfek vir ons gewees. Sal dit beslis aanbeveel. Alles wat nodig is vir oornag was vir ons daar. Baie veilig. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Kosie en dat julle sulke super netjiese gaste was.

Michelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Sien sterre. Heerlike en goed ingerigte plekkie vir 'n klein groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
Lang verblyf
4.6
Jan 2022

Baie lekker gebly. Dit was baie lekker om hier te bly, ons het die kampgevoel gekry sonder om tent op te slaan. Heerlike stoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Baie dankie vir die terugvoering, François. Ek is bly julle het lekker gekuier in Pine Creek.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Jan 2019

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rochelle
Pause @ PineCreek
Beste Riana, Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie jammer om te hoor jou ervaring was so onaangenaam. Dit is heeltemal teenstrydig met vorige gaste se terugvoering, maar ek sal nogtans ondersoek instel na die punte wat jy uitlig. My beleid is om my verblyf so bekostigbaar as moontlik te hou maar tog gemaklik en skoon. Ek het persoonlik, ten spyte van die afslag wat ek vir julle gegee het op die skoonmaakfooi, al die beddegoed en linne uitgewas, en in die son gehang, voor julle aankoms, maar ek is jammer dit het nie aan julle standaard voldoen nie. Soos met jou bespreek, die yskas se liggie werk nie, maar die yskas self is in perfek werkende toestand. Weereens dankie vir die terugvoering en mooi bly. Beste groete. Petru

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-straat 133, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0736dc86b8b705facdd4fd14a3779fce8bfa58f8f0867fed6f15c8ff16e5c3d5bd6edf199303b4ae309f22e0443251089c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 133 Amy Searle Street GreatBrak 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.040639 22.218711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang