Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pause @ PineCreek

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-straat 133, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pause @ PineCreek is 'n houtkothuis in die privaat vakansieoord Pine Creek in Groot-Brakrivier. Die oord skuil op die oewer van die rivier en die Southern Cross- en Glentana-strande is albei binne maklike bereik geleë.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het toegang tot 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die huis het ook 'n houtdek met trappe en 'n uitsig oor die rivier.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, gasstoof, koffiemasjien, broodrooster, gas- en elektriese ketel en braaitoerusting.

Linne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Gratis en onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Itamar D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Geen klagtes, alles was perfek.
Des 2024
Gert B
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf is uitstekend. Verblyf was baie goed en baie netjies. Alle toerusting was in baie goeie toestand en werkend. Kommunikasie tussen kliënt en...
Sien meer
Des 2024
Wanda V
Gesin met tieners
5.0
Rustig skoon en peaceful. Dis so lekker rustig en die dierekinders love dit net so! Die plekkie is toegerus met alles wat mens nodig het.
Mei 2024
Suenell R
Gesin met klein kinders
5.0
Ek en my gesin het dit baie geniet, veral die kinders. Asemrowende rus vir die siek.
Apr 2024
Deon L
Gesin met tieners
5.0
Ontspannend. Die naweek was heerlik. Baie dankie.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Amy Searle-straat 133, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pause @ PineCreek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-straat 133, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e614db1712a9a8fada0053415fc3b57fa374778fa2410d0dfa6305c48e1a659e0919633771da44e68b0a09b9719e6e70fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 133 Amy Searle Street GreatBrak 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.040639 22.218711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang