Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pavetta Country House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Anize T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ongelooflik mooi, gemaklik en skoon! Baie dankie! Altwee huise was asemrowend mooi! Dankie aan Lolo en haar span! Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerryn F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Absolutely amazing! Our stay more than exceeded our expectations. The location is beautiful and the photos don't do the place justice. So much space. The remote location was so special. The little touches like the wood for the two indoor fireplaces and the sherry just topped it for us. We were so sad to only have booked for one night. We made this a stop on the way to Punda Maria but it ended up being so much more. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suven M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Beautiful lakeside forest retreat. Excellent lakeside and forest retreat. The house is well equipped for large families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia G
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Heerlike wegbreek, ligging ongelooflik mooi. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gertien V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Ek sal Pavetta aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Sal in die toekoms weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Solly B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2024

Baie lekker kuierplekkie vir 'n rustige wegbreek na die woude van Magoebas. Goed toegeruste huis met lekker kuierareas, veral om die kombuistafel met sy vuuroondjie! Klein dingetjies wat verskil gemaak het soos sjerrie by aankoms en hout heeltyd beskikbaar en gereed gepak by kaggels, oond en braai. Ek sou wel voorstel dat die volgende aandag geniet: "Sound proofing" tussen boonste en onderste verdiepings. Slegs die houtvloer dien as dekking en alle geluide word in ander vertrekke gehoor. WiFi is nie betroubaar nie en beperk dus die gebruik van die televisie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Chadri J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Feb 2024

Aangenaam onder omstandighede. Huis was vuil (vloere, matte) en ruik na muf. Geen waaiers om hitte te vergemaklik nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ursula B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Perfect in every way. We had a lovely stay. The house is beautifully taken care of and safe. We had enough of everything to make the house warm and cosy. The staff was helpful. We got clean towels every day and support from the staff. Would love a dishwasher to make it easier for everyone, but really not a problem. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria K
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Was baie lekker en het dit geniet vir my dogter se troue en al die bridesmaids. Baie dankie dat ons julle kon gebruik vir my kinders se troue. Beautiful plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mureli R
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Heerlik. Pavetta Country House is 'n baie mooi huis, geleë op die moosite ligging. Die huis is net nie ingerig vir 'n lekker braai- en kuier-aand nie, omdat daar slegs 'n Weber op die stoep is en die buitebraai (onder die dek af met trappe) het geen sitplek nie. Daar is ook nie die nodige steak-messe, wynglase of braairooster in goeie kondisie nie, maar verder was alles wel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rondefontein Plaas, A39-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MTk1NTUxLTg1YzEtNGU5Ni04YWZiLTdiNWQyOTc3ZGI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 333 per nag (plek vir 8) 54 5 1 5 Farm Rondefontein A39 Road 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -23.8764 29.989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang