Pavetta Country House
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2025 tot 18 Feb 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rondefontein Plaas, A39-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
-
Vanaf
R3 500R2 333 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Pavetta Country House bied selfsorgverblyf op 'n plaas in Magoebaskloof. Die plaashuis is ver van die stad se gedruis en het geen selfoonsein nie. Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise langs 'n inheemse dennewoud met 'n uitsig oor die Haenertsburg-foreldam. Visvang word op 'n vang-en-vrylaatbasis toegelaat.
Die Water's Edge Huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 klein kinders, en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 klein enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer is buite onder die hoofhuis en word via trappe bereik. Hierdie kamers het elk 'n koningingrootte-beddens en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea waarop 2 gaste kan slaap. Gaste wat hier slaap kan van die gaste-badkamer met 'n stort en toilet gebruikmaak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het 'n kaggel vir die winterkoue.
Die Forest Huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers waarvan 2 en suite-badkamers het. Daar is 'n kombuis, eetarea, sitarea en 'n dek met 'n uitsig oor die dam. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel vir 8. Die kaggel in die sitkamer is ideaal vir koue wintersaande. Braaigeriewe is beskikbaar.
Braaigeriewe, piekniekplek en 'n kragopwekker is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sthi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Rondefontein Plaas, A39-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
- Gaste dink Pavetta Country House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rondefontein Plaas, A39-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang