Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace and Tranquillity

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir Peace and Tranquillity
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Renee B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee B

Netjies, kompak, stil omgewing.

Skoon, netjies en kompak in 'n stil woonbuurt met alles wat nodig is vir 'n kort verblyf.

Amelia T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia T

Uitstekend.

Die verblyf was werklik fantasties. Sal definitief aanbeveel.

Lilanie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie S

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Dit was om die draai van waar ons moes gekuier het. Baie netjies, perfek vir 'n naweek weg en is baie vriendelik ontvang. Beveel dit definitief aan.

Clarise S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise S

Beslis vrede en rustigheid.

Veilig, rustig, skoon, gerieflik en modern. Sal definitief weer terugkeer. Lieflike restaurante in die omgewing.

Hiellette D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hiellette D

Ideale verblyf om te oornag en naby die hospitaal.

Baie dankie, ja ons het lekker gebly. Baie netjies en vriendelike diens.

Elouise B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise B

Relaxing

Wonderful stay with great service.

Megan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Lovely comfortable stay.

Clean and well equipped.

Japie W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie W

Dit was n héérlike, rustige oorslaap, naby die hospitaal wat vir ons noodsaaklik was.

Peace and Tranquility is absoluut ideaal vir mense wat naby die hospitaal wil oorbly, maar ook ideaal vir 'n heerlike, rustige vakansie. Alles was perfek! Ons kan die plek ten sterkste aanbeveel.

Lynnette S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette S

Modern en gerieflik

Modern en netjies en gerieflik, met 'n lekker groot stort.

Wanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S

Baie rustig en veilig.

Was vriendelik ontvang deur die eienares. Eenheid is skoon, netjies en goed toegerus. Baie stil omgewing en veilig. Baie dankie Anne, ons het ons kuiertjie by jou geniet.

Daniel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Fantastiese plek!

Verblyf is verrassend lekker en in 'n stil, aangename area van Knysna. Anne, die gasvrou, is baie vriendelik en haar kommunikasie is uitstekend. Plek is modern, netjies en beskik oor al die geriewe. Ek wil hierdie plek met vrymoedigheid aanbeveel vir enigiemand wat 'n blyplek in Knysna soek. Waarde vir geld.

Mariska R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R

N paar aande in Knysna oornag.

Dit is 'n rustige plekkie, redelik naby die waterfront.

Hélène F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hélène F

Lovely with every comfort.

This lovely place is a little oasis. The hosts were very helpful and friendly. It is the perfect place to stay for a quick hospital visit. Even the TV and wifi worked during loadshedding! What a pleasure. Thank you so much!

Pottie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pottie V

Very calm and relaxing nice and clean peaceful.

My wife had a wonderful stay close to life hospital, the owners were very helpful and nice people.

Tom E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom E

Short, but extremely enjoyable.

The room was beautifully done and it had all the facilities we required for our short stay.

Elsa N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N

Oulike plek met alles wat 'n mens nodig het.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie goed uitgelê en die dekor is pragtig. Baie dankie!

Elouise H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H

Rustig en baie privaat.

Oulike plekke, alles wat mens nodig het is daar.

Riana E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Lekker gebly!

Sal weer hier bly as ons in Knysna is. Stil area, veilige parkering en 'n baie netjiese chalet.

Wilma B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Vriendelike diens met vrede en rustigheid.

Die eenheid is baie netjies en skoon. Veilige parkering en geen geraas of lawaai. Netflix was beskikbaar en die eenheid is lekker ruim. Dit was lekker om in die oggend koffie op die stoep te drink. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig sal hê. Die badkamer is ruim, skoon en van hoë gehalte. Ons sal hulle weer bespreek.

Ester D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester D

Peace and Tranquility.

Gasvryheid en rustigheid is oorvloedig. Baie dankie.

Sannah M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sannah M

It was wonderful and it was as tranquil as the name of the place.

I wish that they can have a stove or even big bowls to warm food in the microwave. Not only cereal bowls.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 4A, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7579c9af4830fc889e49a4dcfee735cdb54469e5f16563e489d52d8e9c5d9b6640afb908b5155517b2d254f36b8d77be6e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 4A Lindsay St Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.05406707187 23.077039401208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang