Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace and Tranquillity

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Renee B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies, kompak, stil omgewing. Skoon, netjies en kompak in 'n stil woonbuurt met alles wat nodig is vir 'n kort verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Die verblyf was werklik fantasties. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilanie S
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Dit was om die draai van waar ons moes gekuier het. Baie netjies, perfek vir 'n naweek weg en is baie vriendelik ontvang. Beveel dit definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarise S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Beslis vrede en rustigheid. Veilig, rustig, skoon, gerieflik en modern. Sal definitief weer terugkeer. Lieflike restaurante in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hiellette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ideale verblyf om te oornag en naby die hospitaal. Baie dankie, ja ons het lekker gebly. Baie netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elouise B
1 nag
5.0
Aug 2023

Relaxing Wonderful stay with great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lovely comfortable stay. Clean and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was n héérlike, rustige oorslaap, naby die hospitaal wat vir ons noodsaaklik was. Peace and Tranquility is absoluut ideaal vir mense wat naby die hospitaal wil oorbly, maar ook ideaal vir 'n heerlike, rustige vakansie. Alles was perfek! Ons kan die plek ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Modern en gerieflik Modern en netjies en gerieflik, met 'n lekker groot stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie rustig en veilig. Was vriendelik ontvang deur die eienares. Eenheid is skoon, netjies en goed toegerus. Baie stil omgewing en veilig. Baie dankie Anne, ons het ons kuiertjie by jou geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 4A, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7579c9af4830fc889e49a4dcfee735cdb54469e5f16563e489d52d8e9c5d9b6640afb908b5155517b2d254f36b8d77be6e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 4A Lindsay St Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.05406707187 23.077039401208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang