Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace and Tranquillity

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 4A, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peace and Tranquility is 'n gastesuite wat op die gasheer se perseel in Hunters Home in Knysna geleë is. Die eiendom is ideaal geleë sowat 750 m vanaf Knysna Gholfklub, restaurante en winkels in die area.

Dié tuinwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit oopplan-leefarea. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die gastesuite het 'n kombuisie-area wat verhit-en-eet-toebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel bevat.

Die eenheid het 'n privaat patio met 'n 2-sitplektafel buite. Gratis WiFi is beskikbaar en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Boonop is die eiendom ongeveer 4 km vanaf Bollardsbaai-strand, 4,5 km vanaf Knysna CBD, die Knysna Waterfront en ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Renee B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, kompak, stil omgewing. Skoon, netjies en kompak in 'n stil woonbuurt met alles wat nodig is vir 'n kort verblyf.
Jun 2024
Amelia T
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die verblyf was werklik fantasties. Sal definitief aanbeveel.
Jun 2024
Lilanie S
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Dit was om die draai van waar ons moes gekuier het. Baie netjies, perfek vir 'n naweek weg en is baie vriendelik ontva...
Sien meer
Apr 2024
Clarise S
Besigheidsreis
5.0
Beslis vrede en rustigheid. Veilig, rustig, skoon, gerieflik en modern. Sal definitief weer terugkeer. Lieflike restaurante in die omgewing.
Feb 2024
Elouise B
5.0
Relaxing Wonderful stay with great service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lindsay-straat 4A, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peace and Tranquillity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-straat 4A, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7579c9af4830fc889e49a4dcfee735cdb54469e5f16563e489d52d8e9c5d9b6640afb908b5155517b2d254f36b8d77be6e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 4A Lindsay St Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.05406707187 23.077039401208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang