Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace Corner

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 80

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir Peace Corner
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willem C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Vriendelike diens, skoon en netjiese verblyf naby Hoofstraat.

Baie dankie. Lekker gekuier. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Hout word voorsien vir 'n kaggeltjie.

Carine L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L

Alles wat mens nodig het vir 'n naweek in Dullstroom.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankbaar gewees vir die kaggel. Plekkie is lekker ruim en gerieflik.

Rina V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Baie positiewe ervaring. Sal dit beslis aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly by Peace Corner. In die koue Dullstroom het hulle seker gemaak ons slaap lekker snoesig en warm, met genoeg hout vir die kaggel en baie warm kombersies. Dit was skoon en netjies en "homey" het dadelik tuis gevoel.

Chanél B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanél B

Rustig.

Ruim eenheid, waarde vir jou geld. Rustig en privaat.

Gareth L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth L

Comfortable, clean and peaceful.

Our stay was comfortable and peaceful. The accommodation was clean and met all our expectations.

Gertruida Linette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida Linette D

Pragtige stil plekkie in Dullstroom.

Lekker plek. Het ons op pad gekontak en alles verduidelik wat ons by aankoms moes verweg.

Ulrich W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrich W

I had a lovely stay!

It was pleasant, nice fireplace in lounge with good amenities. Thoughtful little things included such as a tot of sherry. And close enough to the main road!

Tyrone H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone H

Homely, spacious cottage. Very good value for money.

The cottage was very nice and spacious. There was an outside area to relax, board games, books, and a big kitchen. The place had a homely feel to it. It had all the necessities like WiFi and DStv. The kitchen had little jars of tea, coffee and even hot chocolate, which was a lovely thought and well enjoyed in the morning. There was a place inside to park my bakkie, not that safety seemed to be a worry in that area. I would happily stay there again.

Shabrelle M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shabrelle M

Countryside feel, peaceful and vintage look.

We had a lovely stay at Peace Corner, Butter Cup cottage. Well priced for what you get. The unit was clean and well-maintained, bed comfortable and linen clean, and a very well-kept garden too. Two things that would have made our stay more comfortable: 1) air-conditioning or a ceiling fan at least. It got extremely hot during the night, and the place is small, so it can get stuffy quickly. 2) The next-door neighbours' dogs barking at us while sitting outside trying to enjoy a braai. Eventually, they went into the house. Will book again. Loved the countryside feel of the place.

Michelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S

Rustig, dood stil, kalm.

Ligging is perfek, naby aan al die besienswaardighede van die dorpie.

Adrian G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian G

Dullstroom is altyd lekker. Baie lekker aandete gehad by Mrs. Simpsons.

Lekker gebly, dankie. Ligging was goed en rustige omgewing.

Petrus B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus B

Ruim, rustig en netjies.

Plekkie was netjies en baie ruim! Ons het baie lekker gebly. Een negatief was die hout vir die kaggel was nat. Verder geen klagtes nie!

Ettienne K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne K

Lekker gebly.

Baie gerieflik en skoon eenheid. Sal weer daar oor bly.

Alta G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta G

Pragtig. Netjies en het geniet.

Ons het dit baie geniet, dankie. Sal beslis weer daar bly.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Roelof E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelof E

Rustig.

Verblyf was middelmatig. Die meubels en inhoud het skade. Prys was effens hoog in vergelyking met wat ons in die area al bespreek het.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ashley M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M

Has all the basics you need.

Very neat and clean. It has all the basics you need to have a good stay.

Maria T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T

Gerieflik, als wat ons nodig gehad het.

Baie gerieflik. Als wat ons nodig gehad het was daar.

Kenneth C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth C

Enjoyable stay. Walking distance from all the shops.

We had a really wonderful stay at Peace Corner. The accommodation is really close to all the shops, you can walk or drive.

Wikus C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Baie lekker ruim kamer. Lekker kaggel en welkome Old Brown Sperry vir die koue.

Baie lekker ruim kamer. Lekker kaggel en welkome Old Brown Sperry vir die koue. Was baie goed ontvang en gehelp deur Dina.

Camilla P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camilla P

Perfect spot.

Cosy, clean and ideal location.

Eileen D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen D

Heerlik.

Sal weer van hul verblyf gebruik maak.

Dona W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dona W

Lovely accommodation.

We enjoyed our stay at Peace Corner. Had everything we needed. Was very clean and tidy. Exactly as advertised. The owners were very helpful.

Lana S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana S

Rustig, mooi en vriendelike diens.

Met 'n man wat aan die MTB-wedren deelgeneem het, het hulle my toegelaat om vroeer in te boek wat baie gaaf was van hulle. Ek kon so bietjie rus voor ek na die venue moes vertrek waar hulle klaarmaak. Mooi, rustig, veilig en vriendelik. Wens ek kon langer bly. Dankie almal.

Mariaan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M

Absoluut wonderlike oornagplek!

Baie smaakvolle dekor, baie netjies, sjerrie met aankoms was 'n heerlike verrassing. Kaggelvuur het koue verdryf, was heerlik! Sal graag weer daar oorbly.

Abrie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie D

Netjies, skoon, rustig!

Bluebell kamer is perfek vir jou en 'n metgesel as jy die dorp gaan platstap om al sy aanloklikhede te verken. Dit is tjoepstil en stap afstand van die dorpie af! Perfek vir 'n vinnige wegkomnaweek!

Benita J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita J

Heerlike akkommodasie.

Die kaggel en warm kombers was 'n bonus!

Marthinus B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus B

Gemaklik.

Moes op kort kennisgewing lêplek kry. Dit was binne 5 minute geboek, gebel en geholpe. Die badkamer is nuut oorgedoen met 'n lieflike bad en stort. Die waterdruk is 10/10.

Chrizelda P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda P

Mooiste klein en cosy plekkie.

Huisie was skoon en netjies. Baie gehou van die opset. Dit het lekker snoesig gevoel, sal 'n baie lekker plek wees in die winter ook!

Douglas C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas C

Rustig.

Die plek is regtig pragtig en opgeruimd. Dit was baie stil en ons het gevoel asof ons heeltemal op ons eie was. Die huisie is net 'n draai om die hoek van die hoofweg, wat beteken dat jy steeds naby aan alles is, maar weg van die gejaag en geraas.

Tanja D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D

Ongelooflik lekker!

Mal oor die kaggel vir koue aande, rustige omgewing en naby winkels en eetplekke.

Anton S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Baie aangenaam, geen besware.

Soos bo, baie aangenaam, geen besware. Alles wat ons wou of nodig gehad het.

Mary Ann B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann B

Baie mooi en gerieflik.

Sien sterre.

Mariska D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D

Netjies en ruim.

Peace Corner is 'n oulike eenheid en geskik vir die winter. Jy word bederf met sjerrie en kaggelhout om die koue weg te hou.

Sonja C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C

Ruim vertrek en goed ingerig.

Was heerlik om voor die kaggel te kuier!

Nico V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Dit was baie lekker.

Die handdoeke was net te klein.

Evette L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evette L

Baie aangename blyplekkie.

Baie aangename blyplekkie, het net een nag oorgebly maar was aangenaam verras. Baie vriendelik ontvang deur die gasheer.

Douw M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Douw M

Baie goed.

Goeie toegeruste verblyf. Baie sentraal geleë.

Derek W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Derek W

Enjoyed very much.

Well organized very clean well-furnished walking distance of all shops and restaurants. Will recommend Peace Corner.

Adel G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adel G

Netjies en gemaklik.

Die bed in Daisy is ongelukkig nie 'n koningsgrootte soos op webtuiste aangedui.

Annelie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie S

Oornag in netjiese cottage.

Dankie Peace Corner vir julle vriendelike verwelkoming en netjiese cottage. Ons het waarlik lekker afgesaal vir die nag. Die enigste probleem was die stort het nie goed gedreineer nie. Anders was dit waarlik 'n "Peace Corner" in Dullstroom gewees.

Marie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marie B

Gemaklik, slegs oornaggeriewe.

Plekkie gerieflik vir oornaggeriewe. Nie selfsorg nie, bv. geen mikrogolf ens. nie. Koffie, tee en yskassie voldoende gewees vir 1 nag se oorslaap.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mandy W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy W

Good stay.

The stay was nice. Please can I suggest to get a fan in the cottage as the first day was very hot. Due to the rain, it was seeping into the bathroom ceiling and the lounge ceiling. This needs to be attended to.

Lettie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lettie G

Was nie wat ek verwag het nie.

Was nie 'n volwaardige selfsorg nie. Geen wasbak, moet badkamer gebruik vir water en skottelgoedwas. Kaggel was great.

Adri P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Adri P

Baie oulike blyplekkie. Netjies en skoon.

Eienaar kon dalk kragverbruik beter beplan het, krag het op die laaste minuut uitgeloop. Veiligheid: Motor parkeer op die sypaadjie.

Marguerite H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite H

Ons het gemaklik gebly in 'n skoon, netjiese plek. Ongelukkig nie oortuig van die veiligheid nie.

Die blyplek was skoon en netjies. Geskik vir 'n enkelreisiger of paartjie vir 'n aand of twee. Naby aan die winkels en besienswaardighede van die dorp, so ook die munisipale dam waar mens kan stap, visvang en piekniek hou. Ons was dankbaar dat hulle ons medium hond akkommodeer het. Het ongelukkig die fout begaan om te aanvaar dat al die eenhede self spyseniering toelaat. Daar is wel net een eenheid wat dit sal akkommodeer. Ons was die enigste gaste en kon dus rustig alleen braai die eerste aand. Die eenhede is egter baie naby aan mekaar en braai sou dus nie moontlik gewees het as daar ander gaste was nie. Die blyplek is op 'n straathoek geleë wat nie geteer is aan beide kante nie, maar ons kon wel regkom met 'n gewone kar. Was ongerus oor die feit dat die voordeure van die eenhede op die straat wys met geen omheining nie. Die eienaars bied wel 'n paniekknoppie in die geval van nood.

Ester V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Netjies, goed ingerig vir koue weersomstandighede. Ligging is baie goed.

Ons het as groep van 6 volwassenes tuisgegaan by Peace Corner. Pragtige akkommodasie. Ons het 'n paar uitdagings gehad omdat ons 6 volwassenes was. Die bespreking was vir Buttercup Skuur, Poppy Place en Bluebell Rest. Bluebell Rest se nadeel is dat mens slegs toegang deur die huis na die kombuis kan kry as jy deur Poppy Place se slaapkamer loop. Dit maak dit ongemaklik vir die paartjie wat in Poppy Place bly, want jy is heeltyd in en uit hulle slaapkamer. Ek sou voorstel dat mens in so 'n groep eerder nie Bluebell Rest bespreek nie maar eerder Daisy wat sy eie ingang en uitgang het. Ons was oor Paasnaweek daar en dit het die hele naweek gereën en dit dus baie moeilik gemaak om elke keer by die buitedeur uit te gaan na die deur van Poppy Place. Verdere voorstelle wat ek het vir groepbespreking is dat Poppy Place 'n groot yskas sal aanskaf, elke kamer het slegs 'n klein yskassie en ons het ondervind dat die kombuistoebehore baie min was vir so 'n groot groep.

Paulette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulette B

Gemaklike, baie netjiese en goed toegeruste blyplek. Rustige kaggelaand.

Poppy Place is baie smaakvol uitgelê en die eienaars het gedink aan elke detail om dit gemaklik te maak vir hul gaste. Dit is op 'n gerieflike plek geleë in die dorp en stiller as van die ander plekke waar ons nader aan die hoofpad gebly het. Ons het 'n stappie na die nabygeleë natuurreservaat geniet.

Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Peace Corner is 'n pragtige plekkie, naby aan die dorp maar tog in 'n stil omgewing.

Peace Corner is baie smaakvol toegerus, met 'n pragtige badkamer. Dit was skoon en die omgewing is veilig. Ek sal dit hoog aanbeveel.

Erik H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik H

Was perfekte verblyf vir ons gewees.

Vriendlik, skoon en gaan uit hul pad uit om die verblyf lekker en gerieflik te maak.

Louise S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Was 'n heerlike wegbreek.

Ek sal hulle beslis weer besoek.

Molly S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly S

Dankie, baie lekker gebly.

Skoon en netjies en baie gerieflike verblyf.

Lize-marie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-marie V

Eenvoudig, netjies, goeie ligging.

Ons het baie lekker gebly en geslaap. Die huisie was skoon en netjies toe ons daar arriveer. Peace Corner is presies wat die naam sê. 'n Stil plekkie, weggesteek agter die gemaal van die hoofstraat, maar steeds naby alles.

Cheryl K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

Very clean and enjoyed the extra touches.

We were welcomed by Dina. Really appreciated the extras such as hot chocolate and a tot of sherry. The only hassles were no comms but it seemed to be most of Dullstroom that day.

Lizl P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl P

Heerlike cozy atmosfeer.

Heerlike cozy plekkie, Buttercup Barn was ideaal gewees vir 'n paar dae se rus. Eienaar & personeel baie vriendelik, baie skoon & netjies. Het heeltemal voldoen aan ons vereistes. Sal Peace Corner definitief aanbeveel. Ligging ook baie goed, pragtige omgewing. Well done!

Dirkie-marie L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie-marie L

Skoon en netjies.

Die twee paaie om Peace Corner was baie sleg, net slote.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Izelle P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Izelle P

Dit was uiters teleurstellend gewees. 'n Onaangename reuk het ons begroet met die intrapslag.

Die beskrywing van die plek was onakkuraat, die "patio" was beslis nie 'n patio nie. Harde stoele, sonder kussings en jou uitsig op 'n houthut - onaanvaarbaar. Peace Corner as 'n moontlike oornagplek was uiters teleurstellend gewees. Ons het nie eens daar oorgebly nie, maar ander verblyf gaan soek. Die prys is totaal onvanpas vir die waarde vir geld en ek sal beslis dit nie aanbeveel nie. Die dekor is oud, die handdoeke het beter dae gehad en die onaangename reuk was regtig 'n teleurstelling asook die "patio" wat beslis nie 'n patio is nie, maar die agterdeur wat uitkyk op 'n houthut.

Mike E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike E

Baie ruim en volledig toegerus met alles wat nodig is.

Dit is meer soos 'n woonstel en nie net 'n slaapkamer nie.

Leigh-anne S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-anne S

A great stay and pet friendly!

Quaint cottage in the beautiful and quiet surroundings in Dullstroom. We thoroughly enjoyed our stay in the Buttercup Barn - a homely and cozy space that's within walking distance to the shops and restaurants. The special daily care and check ins by the owners and housekeepers completed our visit. Thank you too for being accommodating to our Border Collies! I would not hesitate to recommend Peace Corner to anyone wanting a relaxing and home away from home holiday!

Carla E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

'n Heerlike wegbreek

Toe ons bespreek het, het die eienaar my laat weet dat sy ons bespreking gaan opgradeer na die groter kothuis toe, wat meer gepas sal wees vir ons langer verblyf, en dit teen dieselfde tarief! Ons het héérlik gebly - die kothuis is silwerskoon, huislik, gerieflik, en die kombuisie was ten volle toegerus (ook met warm sjokolade en malvalekkers!). Ons het ons eie stoepie met 'n Weber-braaier gehad en het elke aand gebraai. Die kaggeltjie was definitief 'n pluspunt en dit het elke aand gebrand. Daar was een aand wat die WiFi en DStv nie lekker gewerk het nie (ons het dit toevallig agtergekom), maar Ilanthé het dadelik werk gemaak daarvan. Sy het daagliks 'n boodskappie gestuur om te hoor of alles nog piekfyn is - sy is beslis "hands-on". Dis 'n lieflike kothuis en ons sal beslis weer daar tuisgaan. Baie dankie vir al die moeite!

Calvin M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin M

Rustigste en aangenaamste verblyf.

Peace Corner is die rustigste en aangenaamste blyplekkie in Dullstroom. Die aandag wat aan alles gegee is, het dit voorwaardelik een van die lekkerste oorbly vir ons gemaak. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Chris W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

We only stayed one night as part of a longer trip. The accommodation was great and more than met our expectations.

Daisy Cottage is comfortable, yet tastefully furnished. Comfortable, large bed. We really enjoyed the fireplace as it was quite chilly. Plenty of hot water. Generally well equipped. Would stay there again.

Palesa M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa M

Amazing.

Amazing stay, loved the welcome drink.

Christo C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Naweekwegbreek

Baie lekker privaat en netjies.

Lindi J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi J

Everything you need for a stay.

We enjoyed our stay and they went out of their way to accommodate us with secure bicycle storage - thanks so much.

Sophia C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia C

'n Heerlik snoesige wegbreekplek in die bibberkoue.

Dit was 'n ruim, snoesige eenheid wat alles en meer voorsien het as wat ons kon verwag. Ons het die tuiste baie geniet.

Ben L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben L

Lekker en privaat.

Pragtig. Rustic. Kaggel werk!

Elsabe R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe R

Het dit geniet.

Vriendelike diens en goeie kommunikasie.

Halda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Halda B

Baie oulike, snoesige selfsorg eenheid.

Ons het Peace Corner se Poppy eenheid baie geniet! Die selfsorg maak dat jy verskillende eetplekkies kan besoek. Die kaggeltjie maak dit 'n heerlike ervaring. Dit is binne stapafstand van die "onderste" deel van Dullstroom, so uit die geraas van die dorp. Dalk nie heeltemal so privaat omdat die eenhede aanmekaar gebou is.

Lerentia B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lerentia B

Skaflik en gerieflik.

Peace Corner was heeltemal gerieflik en netjies. Die enige probleem is die feit dat voertuie nie veilige parkering het nie. Beddegoed en handdoeke was baie netjies en skoon.

Geraldine M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine M

Perfect accommodation.

Our new favourite place in Dullstroom. Loved the attention to detail. Very comfortable stay.

Emlyn B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emlyn B

Baie lekker plek, dis die moeite werd.

Very friendly people, cozy accommodation, not tons of space but practical for one or two nights.

Loraine K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine K

Rustig dankie

Gemaklik, veilig, silwerskoon met alles benodig vir 'n naweek/oornag kuier.

Cp V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cp V

Baie netjiese, skoon plekkie met alles wat nodig is.

Tee, koffie, warm sjokolade, beskuit en sjerrie! Ideaal vir oorslaap. Die omgewing is stil en rustig.

Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat 678, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA414709e11ccd836cbfb21a5b16c3e49576f704c3222e4d669a87170612f32c173b9d24f5da3fee8b268fabb43d859e862072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 678 Janson Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.413956940249 30.108155883548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang