Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace Corner

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat 678, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peace Corner, 'n gerestoureerde melkstal, is in die ou deel van Dullstroom naby restaurante en winkels in die dorp geleë. Verblyf word in 2 bekoorlike kothuise gebied wat elk toegang tot 'n mooi tuin en braai-area het.

Dié 2 kothuise is Poppy en Bluebell en beide het privaat badkamers, sagte beddens, duvets en vars linne. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en tee- en koffiemaakgeriewe, asook TV's, verwarmers en WiFi.

Die bekende Mrs Simpson's Restaurant is slegs 700 m weg. Peace Corner is ideaal vir diegene wat die dorp met al sy skatte wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir Peace Corner
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 80

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Jansonstraat 678, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Peace Corner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansonstraat 678, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA414709e11ccd836cbfb21a5b16c3e49576f704c3222e4d669a87170612f32c173b9d24f5da3fee8b268fabb43d859e862072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 678 Janson Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.413956940249 30.108155883548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang