Peace Cottages
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en baie ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te bêre. Daar is 2 gemaklike dagbeddens en 'n TV met ’n DStv-koppelpunt in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse kan slegs vir kinders teen 'n ekstra koste gereël word.
Die swembad sluit om 19:00.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Al die beddegoed en linne word voorsien.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart, asook badhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 2 dagbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV-kamer. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse kan slegs vir kinders teen 'n ekstra koste gereël word.
Die swembad sluit om 19:00.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Al die beddegoed en linne word voorsien.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart, asook badhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en baie ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te bêre. Daar is 2 gemaklike dagbeddens en 'n TV met ’n DStv-koppelpunt in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse kan slegs vir kinders teen 'n ekstra koste gereël word.
Die swembad sluit om 19:00.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Al die beddegoed en linne word voorsien.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart, asook badhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 6. Dit beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Altwee kamers het 'n dubbelbed en die badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, stoof en 'n oond toegerus. Daar is 2 dagbeddens in die sitarea. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse kan slegs vir kinders teen 'n ekstra koste gereël word.
Die swembad sluit om 19:00.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Al die beddegoed en linne word voorsien.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart, asook badhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 1 het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en daar is 1 gastebadkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan en het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en baie ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te bêre. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n TV met ’n DStv-koppelpunt in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse kan slegs vir kinders teen 'n ekstra koste gereël word.
Die swembad sluit om 19:00.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Al die beddegoed en linne word voorsien.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart, asook badhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is ook 1 gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, en baie ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te bêre. Daar is 'n 2 gemaklike enkeldagbeddins in leefarea en 'n TV met ’n DStv-koppelpunt in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse kan slegs vir kinders teen 'n ekstra koste gereël word.
Die swembad sluit om 19:00.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Al die beddegoed en linne word voorsien.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart, asook badhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en al 3 het suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en baie ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te bêre. Daar is 4 gemaklike dagbeddens in leefarea en 'n TV met ’n DStv-koppelpunt in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
6 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse kan slegs vir kinders teen 'n ekstra koste gereël word.
Die swembad sluit om 19:00.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Al die beddegoed en linne word voorsien.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart, asook badhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers, al 3 het en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette en daar is 1 gastebadkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Daar is ook baie plek in die kaste vir breekware en eetgrei. Die eenheid het 'n gemaklike rusbank en daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse kan slegs vir kinders teen 'n ekstra koste gereël word.
Die swembad sluit om 19:00.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Al die beddegoed en linne word voorsien.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart, asook badhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Al 3 het en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Daar is 'n koninggrootte-bed in elk van die slaapkamers en die leefarea het 4 dagbeddens. Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus. Daar is ook baie plek in die kaste vir breekware en eetgrei. Die eenheid het 'n gemaklike rusbank en daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse kan slegs vir kinders teen 'n ekstra koste gereël word.
Die swembad sluit om 19:00.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Al die beddegoed en linne word voorsien.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart, asook badhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 4 slaapkamers, 2 het suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette en daar is 1 gastebadkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is 4 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en baie ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te bêre. Daar is 'n gemaklike rusbank en TV met ’n DStv-koppelpunt in die sitkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse kan slegs vir kinders teen 'n ekstra koste gereël word.
Die swembad sluit om 19:00.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Al die beddegoed en linne word voorsien.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart, asook badhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 aparte badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbeddens Die leefarea is oopplan en het 2 enkeldagbeddens. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en baie ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te stoor. Daar is ook 'n gemaklike rusbank met 'n TV wat DStv-koppelpunt het in die leefarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra matrasse kan slegs vir kinders teen 'n ekstra koste gereël word.
Die swembad sluit om 19:00.
Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie.
Al die beddegoed en linne word voorsien.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart, asook badhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 82 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Staffordlaan 15, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang